Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
April 12, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Nedine Blom wat pas haar meestersgraad behaal het oor die problematiek van mensehandel, en wat ouers en versorgers kan doen om hulle kinders hierteen te beskerm. Hulle bespreek ook die rol wat sosiale media speel om kinders weerloos te maak teen mensehandel....more21minPlay
April 05, 2018GroeipyneJohan van Lill gesels met dr Renate Schoeman, psigiater, oor die impak wat tegnologie op kinders se slaapgewoontes het....more21minPlay
March 29, 2018GroeipyneHierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill Lizanne du Plessis, bekende skrywer en arbeidsterapeut, oor die belangrikheid van “rof speel” en “fisieke speel” in kinders se ontwikkeling....more23minPlay
March 22, 2018GroeipyneOns weet almal dat beweging belangrik is vir kinders se ontwikkeling en algemene gesondheid. Maar hoe gemaak met jou lui kind wat glad nie hou van beweging nie? Johan van Lill gesels met twee kinderkinetici oor hoe om kinders aan te beweeg te kry....more22minPlay
March 15, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Christien Neser, 'n skrywer en spraakterapeut, oor hoe om stories vir kinders voor te lees of te vertel, om hulle geletterdheid te ontwikkel....more19minPlay
March 08, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Lizanne du Plessis, 'n skrywer en arbeidsterapeut, oor hoe om die regte ingesteldheid te hê wanneer jou kinders met uitdagings gekonfronteer word....more24minPlay
March 01, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met onderwyskundiges Martiza Olivier en Ina-Marie Harcourt oor selfsugtige gedrag by kinders, en hoe om dit te hanteer. Hoe leer ek my kind om met ander te deel?...more22minPlay
February 22, 2018GroeipyneHierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met opvoedkundige sielkundige, Rina Brink, oor hoe ouers kinders kan help met hulle belangstellings, aanlegte en besluite oor loopbane en vakkeuses....more21minPlay
February 15, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Debbie Cilliers van CPUT waar onderwysers opgelei word, oor hoe om suksesvol, en tot jou kind se voordeel, met die skool te kommunikeer....more23minPlay
February 08, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Annelie van Breda, 'n sielkundige, oor gesonde eetgewoontes by tieners, “binge eating” en hoe om jou tieners te leer van “mindful eating”....more19minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.