Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
October 25, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Belinda de Villiers, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe om te weet wanneer jy te veel vir jou kind doen. Wat is die verskil tussen oorbetrokke en oorbeskermde ouers, en watter negatiewe impak het hierdie ouerskapstyle op kinders se ontwikkeling....more21minPlay
October 18, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Leanda du Preez, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe om uitdagende tieners wat die grense voortdurend toets, te hanteer....more21minPlay
October 11, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met kliniese sielkundige Mark de la Rey oor hoe om met jou kinders oor dagga te praat. Hoekom gebruik en eksperimenteer tieners daarmee?...more19minPlay
October 04, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Hanri de la Harpe oor hoe om die vermoë by kinders te ontwikkel om besluite te neem, nie omdat die reëls dit van hulle verwag nie, maar omdat hulle 'n innerlike behoefte het om die regte ding te doen....more20minPlay
September 27, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Belinda de Villiers oor woedeuitbarstings en agressie by kinders. Wat is die emosies wat daaragter skuil, en hoe kan versorgers dit hanteer?...more18minPlay
September 20, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Talita Veldsman, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe om kindervrese te hanteer....more20minPlay
September 13, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met twee onderwyskundiges oor huiswerk. Hoeveel huiswerk moet of mag kinders kry? Hoe kan ek my kinders by die huis ondersteun daarmee....more21minPlay
September 06, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met voorligting- en pastorale sielkundige Carien du Toit oor hoe werkende ouers steeds 'n suksesvolle verhouding met hulle kinders kan opbou ten spyte van beperkte kontaktyd....more20minPlay
August 30, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met prof. Daniël Louw, professor in Pastorale Sorg en Praktiese Teologie, oor die rol van pa's en die impak wat dit het as daar nie 'n pa in die huis is nie. Wat beteken 'n vaderfiguur in die moderne wêreld?...more21minPlay
August 23, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n onderwyskundige en kleuterskoolkenner, oor die dinge wat nie by 'n kleuterskool moet gebeur nie, wat betref die ontwikkeling van kinders....more19minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.