Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
August 30, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met prof. Daniël Louw, professor in Pastorale Sorg en Praktiese Teologie, oor die rol van pa's en die impak wat dit het as daar nie 'n pa in die huis is nie. Wat beteken 'n vaderfiguur in die moderne wêreld?...more21minPlay
August 23, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n onderwyskundige en kleuterskoolkenner, oor die dinge wat nie by 'n kleuterskool moet gebeur nie, wat betref die ontwikkeling van kinders....more19minPlay
August 08, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Cynthia Linde oor vrouwees en ma-wees, en die druk wat daar op vroue is om in spesifieke boksies te pas weens die verwagtinge van die samelewing oor die rol wat hulle moet vervul....more22minPlay
August 02, 2018GroeipyneJohn Miles word vanjaar 80, maar steur hom nie aan die ouderdom nie. Hy woon en werk in die Noord-Kaap waar hy hom ná sy aftrede as akademikus gaan vestig het. Hy is 'n ywerige leser en skryf omdat hy gedwing word. Ina Strydom kyk na die bekroonde skrywer se lewe en werk....more22minPlay
July 26, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Marese Oberholzer, 'n onderwyskundige, oor alles wat grondslagfase onderwysers vir ouers en versorgers oor wiskundehuiswerk wil sê....more20minPlay
July 19, 2018GroeipyneWat beteken goeie maniere vir moderne kinders en gesinne, en hoe verskil dit van kultuur tot kultuur?...more20minPlay
July 12, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Danie Brink, 'n onderwyskundige, oor hoe om by kinders 'n gewoonte van “eerste keer gehoorsaamheid” te ontwikkel sodat hulle die eerste keer as jy praat, sal luister en reageer....more23minPlay
July 05, 2018GroeipyneJohan van Lill vind uit of sekere kossoorte kinders hiperaktief kan maak en hulle gedrag kan beinvloed. Is daar 'n korrelasie tussen bloedsuiker en gedrag? Twee dieetkundiges verduidelik ook wat gesonde eetgewoontes vir kinders beteken....more22minPlay
June 28, 2018GroeipyneHoe gemaak as oumas en oupas nie saamstem met hoe hulle kinders die kleinkinders grootmaak nie?...more22minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.