Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
June 07, 2018GroeipyneJohan van Lill kyk na die rol wat ouers speel in kinders se keuses ten opsigte van vakke en loopbane. Hoe kan ek seker maak my kind kies vakke wat vir hom die meeste geleenthede in die lewe sal oopmaak?...more21minPlay
May 30, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Gertie Smit, 'n onderwyskundige, oor watter liedjies 'n mens vir kinders kan aanleer, hoe jy dit aanleer en hoe kies jy die regte liedjies wat kinders se ontwikkeling kan stimuleer....more20minPlay
May 24, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Johan Anker, 'n geletterdheidskenner, oor hoe jy boeke kan gebruik om kinders se nuuskierigheid te prikkel. Daar is ook wenke oor hoe om voorlees te gebruik vir taalontwikkeling....more22minPlay
May 17, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Marinda Bannister oor hoe om jou kinders trots Suid-Afrikaans groot te maak. Hoe maak ek my kinders bewus van ons pragtige land met 'n ryke verskeidenheid kulture en klanke dat hulle die waardes van ons Grondwet sal uitleef....more21minPlay
May 10, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor hoe ouerskapstyle kinders se selfbeeld of eiewaarde kan ontwikkel of benadeel....more24minPlay
May 03, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Wilna van Rooyen, hoof van 'n pre-primêre skool, oor vryspel. Wanneer ouers 'n kleuterskool besoek, is een van die dinge waarna hulle moet oplet, watter keuses van apparaat daar vir die kinders is wanneer hulle speel – ons gee wenke waarna mens moet kyk....more24minPlay
April 26, 2018GroeipyneHoe kan ouers weet wanneer inligting wat op die internet verskyn, wel betroubare inligting is? Hoe lyk 'n gesonde kosblik?...more24minPlay
April 19, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Marise Oberholzer, 'n skrywer en wiskundekenner, oor hoe ouers en versorgers die begrip van meting by hulle kinders kan ontwikkel....more23minPlay
April 12, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Nedine Blom wat pas haar meestersgraad behaal het oor die problematiek van mensehandel, en wat ouers en versorgers kan doen om hulle kinders hierteen te beskerm. Hulle bespreek ook die rol wat sosiale media speel om kinders weerloos te maak teen mensehandel....more21minPlay
April 05, 2018GroeipyneJohan van Lill gesels met dr Renate Schoeman, psigiater, oor die impak wat tegnologie op kinders se slaapgewoontes het....more21minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.