Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
December 22, 201622 DecJohan van Lill gesels met Pieter Cronje, 'n sosiale media-kenner, oor hoe ouers en versorgers sosiale media met hulle kinders kan hanteer....more21minPlay
December 15, 201615 DecJohan van Lill gesles met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe om die beste te maak van vakansies met jou kinders....more22minPlay
December 08, 20168 DecJohan van Lill praat met Lizelle de Bruin oor kinderveiligheid by die huis. Daar is baie kinders wat alleen tydens die vakansie by die huis bly, en ons gee wenke vir hulle veiligheid....more22minPlay
December 01, 20161 DecJohan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut en skrywer, oor hoe om jou kind se veerkragtigheid te ontwikkel....more22minPlay
November 24, 201624 NovJohan van Lill gesels met Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, oor die rol wat neuroterapie kan speel om kinders met ADHD te help....more22minPlay
November 17, 201617 NovJohan van Lill gesels met Hester Bosman-Sadie oor die proses van aanneming....more22minPlay
November 10, 201610 NovJohan van Lill praat met dr. Amanda Marais, 'n tandarts van Somerset-Wes, oor wat ouers en versorgers moet weet van tandesorg....more23minPlay
November 03, 20163 NovJohan van Lill praat met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor leergereedheid vir Graad 1....more24minPlay
October 27, 201627 OctJohan van Lill praat met Wilna van Rooyen, hoof van die Leeuwenhof Akademie se pre-primêre afdeling, oor hoe ouers daaroor moet dink as hulle kind Graad R moet herhaal....more23minPlay
October 20, 201620 OctJohan van Lill gesels met Maria Schmidt, 'n onderwyseres by Curro Durbanville, oor hoe om hoërskoolleerders te motiveer om nie tou op te gooi met wiskunde nie....more19minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.