Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
February 26, 201526 FebJohan van Lill gesels met JP Theron, 'n kliniese sielkundige en psigoterapeut, oor selfdood by kinders en tieners. Is daar tekens wat ouers nie moet ignoreer nie? Hoe gemaak as daar 'n poging was? Hoe moet die gesin dit hanteer?...more23minPlay
February 19, 201519 FebJohan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, ontwikkelingspesialis en skrywer, oor die daaglikse behoeftes van babas tydens voeding, doeke omruil, wakkertyd en slaap....more25minPlay
February 12, 201512 FebJohan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingspesialis en skrywer, oor die daaglikse behoeftes van babas. Almal wat al 'n nuwe baba in die huis moes tuismaak en inburger, weet hoe 'n proses dit is. Maar wat is 'n baba se daaglikse behoeftes? Is dit net slaap, eet en boude skoonmaak?...more24minPlay
February 05, 20155 FebHoe kan ek my kind se selfbeheersingsvaardighede ontwikkel? Ons ken almal die situasie waar kinders net nie kan wag vir iets nie – of dit nou in die motor is, in die winkel of by die huis. Moet 'n mens ingee of nie?...more25minPlay
January 29, 201529 JanMarise Oberholser, onderwyskundige en skrywer van Wiskunde-boeke, gesels oor Wiskunde en hoe dit verskil tussen Graad R en Graad 1. Watter rol speel tel en die verskillende soorte tel in 'n kind se wiskundige ontwikkeling, en hoe moet ek Wiskunde-huiswerk saam met my kind aanpak?...more25minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.