Die ekonomie minuut

Groeisyfers, verbruikers, en totsiens Sakeskool


Listen Later

Hierdie week se ekonomiese groeisyfers was nie goeie nuus nie, maar dan kry mens ʼn koerantopskrif wat sê dit is ʼn terugslag vir verbruikers voor die feesseisoen en ek voel ek moet nog iets daaroor sê.

Ek wil ook vandag se episode gebruik om die NWU Sakeskool te bedank vir hulle ondersteuning die laaste paar jaar.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners