
Sign up to save your podcasts
Or


Die IMF se vooruitskatting is dat die Suid-Afrikaanse ekonomie hierdie jaar met net 0,9% gaan groei en volgende jaar met 1,2%. In teenstelling daarmee verwag hulle dat sub-Sahara Afrika met 3,8% en 4% gaan groei.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie IMF se vooruitskatting is dat die Suid-Afrikaanse ekonomie hierdie jaar met net 0,9% gaan groei en volgende jaar met 1,2%. In teenstelling daarmee verwag hulle dat sub-Sahara Afrika met 3,8% en 4% gaan groei.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners