Benice gesels telefonies met Maynie oor haar inspirerende nuwe enkelsnitte, Na die donker nag en Nogtans sal ek sing. Twee liedjies wat gebaseer is op moeilike tye van haar eie lewe waar sy hoop met ander wil deel.
Leonie du preez is die Tjokkertjies se lewensafrigter, Helen Du Plessis is die hoof by Tjokkertjies en Aiden Liebenberg is 'n Oud Tjokkertjie wat kom vertel hoe Atterbury trust 'n invloed gehad het op hulle en wat Tjokkers vir die gemeenskap bedoel
Charonike bring jou oggend inspirasie met Casting Crowns & Anne Wilson - Just be held
6 min
About GROOTfm 90.5
From the publisher's feed
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.
Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op DStv oudiokanaal 820 of laai gerus ons app af om enige plek in die wêreld na ons te luister.