As jy hou van jou geskiedenis en mal is oor argitektuur dan is die gesprek met John Stewart iets wat jy nie kan misloop nie. John is uit Engeland om te kom gesels oor sy nuwe Biografie oor die lewe van bekende Argitek Sir Herbert Baker wat onderandere die Unie gebou en Pretoria stasie ontwerp het.
Margaret Gardiner’s new book, the first of a series, Damaged Beauty: Joey Superstar, has launched in the USA and UK and has already been commended around the globe, receiving 5-star reviews.
Al ooit gewonder wat doen die manne in daai groot torings by n lughawe? Wel hulle maak seker dat die vliegtuie nie teen mekaar bots nie en gee ook die instruksies van waar om te vlieg en land. Sean Warren het vandag ons kom vertel van sy beroep.
In die episode van UDBR gesels Jacques en Barrie oor die nuwe F1 seisoen, die Cars.co.za toekenings, Maserati trek die prop op die MC20, einde van 'n era met die Nissan GTR en Suzuki wil karre in SA vervaardig.
Franja du Plessis het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Kry my in die middel". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jannie Putter se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier.
3 min
About GROOTfm 90.5
From the publisher's feed
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.
Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op DStv oudiokanaal 820 of laai gerus ons app af om enige plek in die wêreld na ons te luister.