GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

By GROOTfm 90.5
Download on the App Store

GROOTfm 90.5 episodes

  • Wêreldwagwoorddag - Prof Basie von Solms
    7 Mei is Wêreldwagwoorddag—’n goeie herinnering dat ons digitale veiligheid by iets so eenvoudig soos ’n wagwoord begin. Met kubermisdaad wat wêreldwyd toeneem, is dit belangriker as ooit om seker te maak jou aanlyn profiele is beskerm. Ons gesels vandag met Basie von Solms, een van Suid-Afrika se voorste kubersekuriteitskenners, oor hoe jy jouself beter kan beskerm en slimmer keuses kan maak wanneer dit by wagwoorde kom.
    9 min
  • 8 Mei - Afrikaansdag
    Vandag vier ons Afrikaansdag – ’n dag waarop ons die ryk geskiedenis, unieke karakter en blink toekoms van Afrikaans vier. Afrikaans is meer as net ’n taal; dit is vir baie mense die taal van huis, hart, musiek, stories en identiteit. En wie beter om saam met ons oor Afrikaans, musiek en kreatiwiteit te gesels as Daan Potgieter, voorsitter van die Afrikaanse Taalraad.
    10 min
  • #GROOTtrauma - 6 Mei 2026
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Kougom bly 7 jaar in jou maag as jy dit insluk, waar of vals?
    >Die nuutste virus waarvan almal praat, is die Hantavirus.
    >Dowebewustheidsweek is 'n jaarlikse geleentheid wat bewustheid
    >Oor doofheid verhoog en die Britse dowe kultuur, gemeenskap en geskiedenis vier.
    >Mei is Velkankerbewusmakingsmaand—’n tyd om stil te staan by een van die mees
    >Algemene, maar voorkombare kankers. Met Suid-Afrika se sterk son en hoë UVstraling is dit belangriker as ooit om jou vel te beskerm.
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    23 min
  • Hoe sê? 4-8 Mei 2026
    Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
    Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
    - Slangstêrde wys
    - 'n Gebraaide hoender vlieg niemand in die mond nie
    - Uit die almanak wegloop
    4 min

About GROOTfm 90.5

From the publisher's feed

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.