Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
March 24, 2020Reg of Verkeerd: 25 Maart 2020 - James Welman: Jou reg as werkgewer/nemer gedurende Covid-19Wat is jou reg as werknemer/gewer in die tyd van Covid-19 inperking? Prokureur James Welman gee meer info en beantwoord 'n paar luisteraar vrae.36 minPlay
March 18, 2020#GROOTtrauma 18 Maart 2020 - Oorgewig weesJanja Willis gesels oor haar merkwaardige storie waar sy oor die 100kg verloor het. Ons gesels oor oor die gevare van oorgewig wees.35 minPlay
March 17, 2020RegofVerkeerd: 17 Maart 2020: Moet jy jou huishulp meer betaal vir die vergoedingsfondsDanielle de Bruyn van Weaving & Weaving prokureurs kuier in die atlejee en gesels oor die nuwe vergoedingsfonds wat alle huishulpe gaan raak.25 minPlay
March 11, 2020#GROOTtrauma 11 Maart 2020: Hoekom slaap belangrik is vir optimale gesondheidJanie Steenkamp, 'n slaapterapeut gesels saam oor die belangrikheid van slaap.38 minPlay
March 10, 2020RegofVerkeerd: 10 Maart 2020 - Jou regte as verbruikerOuma Ramaru van die Consumer goods & Services Ombud kuier in die ateljee en ons gesels oor die reg van die verbruiker.30 minPlay
March 05, 2020VanaandMetPieterCloete - Belangrike vrae oor die Korona-virus!Prof Marietjie Venter (Hoof: Zoonotic arbo respiratoriese virus program. Dept Micro Virologie - Universiteit Pretoria) Belangrike inligting rakende die Korona-virus in Suid-Afrika.6 minPlay
March 04, 2020#GROOTtrauma 04 Maart 2020 - Wat is "triage" en hoekom dokters nie inligting met familie deel nieDr Jaco van Niekerk gesels vandeesweek meer oor waar 'triage' vandaan kom en ook wat dit behels. Later in die program meer oor: Hoekom dokters nie informasie met familielede wil deel nie.32 minPlay
March 03, 2020RegOfVerkeerd: 03 Maart 2020 - Geldsake voor die huwelikLesley Coetzee, Hoof van nasionale distribusie by Capital Legacy gesels oor die belangrikheid van huwelikskontrakte en testamente.25 minPlay
February 25, 2020GROOTtrauma: 25 Februarie 2020 Dr Jacques Koning gesels oor traumaDr Jacques Koning was vanjaar in 'n baie ernstige motorfiets botsing betrokke. Hy deel sy storie.33 minPlay
February 24, 202025 Februarie 2020 Reg of Verkeerd: Eiendom as 'n aftree beleggingFrancois Schoeman van GEMS Property gesels oor die voor-en nadele van eiendomme as 'n aftree bate.24 minPlay