#GROOTtrauma
Download on the App Store

All #GROOTtrauma episodes

  • #GROOTtrauma 07 November 2018
    Mike Bolhuis en Werner Koekemoer gesels oor hul laboratorium resultate van Herbal blend en wat die produkte bevat. Dr Carin Claasen kuier ook later in die program saam en vertel meer oor beroertes. Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser (Best Care) kuier in die ateljee.
    41 min
  • #GROOTtrauma 31 Oktober 2018
    Ons gesels oor die skokdwelm, "Herbal blend" wat skokgolwe in Pretoria die afgelope week veroorsaak het. Ons gesels met een van die seuns wat in een van die videos te sien is, wat tans op sosiale media die rondte doen. Ander gaste sluit in: Mariné Lourens (Maroela Media), Xander Loubser (Best Care), Dr Jako van Niekerk, Dr Neville Vlok en André Venter (De Bruin Sekuriteit).
    43 min
  • #GROOTtrauma 10 Oktober 2018
    Skietwond trauma, die behandeling van 'n skietwond en meer. Tim Crofts van Red Rimfire, 'n vuurwapen instrukteur deel van sy kennis. Ons gesels ook vlugtig oor geestesgesondheid en die belangrikheid van die behandeling daarvan. Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser (Best Care) kuier saam Pieter Cloete in die ateljee.
    40 min
  • #GROOTtrauma 03 Okt 2018
    Antoinette Joubert, Korporatiewe verhoudings bestuurder van pinkdrive.co.za gesels oor pink drive se bewusmaking rondom borskanker. Dr Hannes Jekel en Dr Jaco van Niekerk deel meer oor borskanker van 'n mediese trauma perspektief.
    42 min
  • #GROOTtrauma 26 Sept 2018
    Jeandre Bester, 'n gerehabiliteerde dwelmverslaafde gesels oor sy ondervinding met dagga. Dr Jacques Koning, Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk gesels ook meer oor die mediese voor-of-nadele van dagga.
    41 min
  • #GROOTtrauma 19 September 2018
    Pierre Hogewoning kuier in die ateljee en gesels meer oor die nie-winsgewende organisasie, EST (Emergency Support Team) en die werk wat hulle as vrywilligers in en om Pretoria doen. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk gesels oor Diabetes Mellitus.
    42 min
  • #GROOTtrauma 12 Sept 2018
    Dr Adriaan Snyders kuier saam in die ateljee en ons gesels hartsake. September is nasionale hartaanval bewusmakings maand en ons gesels oor die gesondheid van jou hart. Dr Jaco van Niekerk is ook weer in die ateljee saam Pieter Cloete
    37 min
  • #GROOTtrauma 05 Sept 2018
    Die paneel gesels oor frakture. Tommy Louw van Pretoria Crime Prevention Forum (op die toep - Zello) gesels oor misdaag die afgelope week. Gaste: Dr Jaco van Niekerk, Xander Loubser (Best Care) en Esmaralda Burger (Netcare).
    38 min