#GROOTtrauma
Download on the App Store

All #GROOTtrauma episodes

  • #GROOTtrauma 29 Aug 2018
    Die week laat ons jou toe om vrae aan ons kenners te vra. In die ateljee is Dr Jacques Koning (Internis), Dr Jaco van Niekerk (Direkteur - Med24 Trauma eenheid), Xander Loubser (Best Care) en Esmaralda Burger (Netcare) in die ateljee.
    36 min
  • #GROOTtrauma 15 Augustus 2018
    In die week se program gesels ons oor spinale beserings en die trauma wat dit meebring. Gaste: Dr Jaco van Niekerk (Direkteur: Med24 Trauma eenheid) & Xander Loubser (Best Care).
    35 min
  • #GROOTtrauma 08 Aug 2018
    Die week gesels Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser oor hoofbeserings en Esmaralda Burger vrae ook so paar kern vrae vir die twee. Tommy Louw van Pretoria Crime Prevention Forum (op die app - Zello) gesels oor die belangrikheid van een noodnommer/diens.
    34 min
  • #GROOTtrauma 01 Augustus 2018
    Vanaand gesels ons (en demonstreer) borskas trauma. Gaan loer gerus na die Facebook Live videos op GROOTfm se Facebookblad. Gaste vanaand: Esmaralda Burger, Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk (Direkteur: Med24 Trauma eenheid).
    37 min
  • GNV - 27 Julie 2018 - 18:30
    Goeie Nuus Vrydag storie:
    Jong kinders se toegang tot die Bybel en 'n verhouding met die Here lê vir Shania-Lee Mayoss (12) na aan die hart en daarom het sy besluit om 'n projek van stapel te stuur om meer kinders in dié opsig te help.
    5 min
  • #GROOTtrauma 25 Julie 2018
    Irma Schutte (maatskaplikewerker) gesels oor kinder verwaarlosing. Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk gesels meer oor veiligheid mbt swangerskap en bestuur (trauma). Tommy Louw (PCPF - Pretoria Crime Prevention Forum) vertel meer oor die oorlog teen kabeldiefstal en hoe jy kan help.
    39 min
  • #GROOTtrauma 18 Julie 2018
    Dr Jaco van Niekerk beantwoord ons Facebookvraag: Afbindtoestelle/toernikette om bloeding te stop red ledemate - Waar of Vals. Xander Loubser en Esmaralda Botha wys hoe om bloeding te stop. Ek gesels ook met Matilda Viviër van Pretoria Crime Prevention Forum (PCPF) oor misdaad tendense in en om Pretoria. Gaan loer ook gerus op ons Facebookblad, daar is twee Facebook Live videos van Xander, Jaco en Esmeralda wat visueel verduidelik hoe om bloeding te stop.
    32 min
  • #GROOTtrauma 11 Julie 2018
    Ons gesels met Prof Corné van Walbeek oor statistieke van 'binge drinking' in Suid-Afrika en Prof Neo Morojele gesels oor hoe om 'binge drinking' in Suid-Afrika aan te spreek. Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser gesels ook oor Dinsdag se vliegtuig ongelukig. Dr van Niekerk deel ook meer van ons inset ATLS (Advanced Trauma Life Support) en die week se onderwerp - Lugweg.
    38 min
  • GROOTtrauma 04 Julie 2018
    Die week gesels ons oor beroertes, waarna jy moet kyk, wat dit is ens. Xander Loubser van Best Care gee ook raad waarna om te kyk indien iemand 'n moontlike beroerte kry. Dr Jaco van Niekerk deel die week ook meer oor 'triage" van pasiente by 'n ongelukstoneel of ongevalle en die belangrikheid van 'n primêre en sekondêre ondersoek.
    36 min