Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
February 21, 2018GROOTtrauma 21 Feb 2018Dit nasionale gesondheids week en ons gesels met Marijke van der Westhuizen (Getroud met rugby) oor 'n gesonde lewensstyl. Dr Jaco van Niekerk en Gareth Pahl (High Risk Unit) is die ander gaste....more37minPlay
February 14, 2018GROOTtrauma 14 Feb 2018Dit is nasionale Epilepsy week en ons kenners, Dr Jaco van Niekerk, Willie Lightfoot gesels meer hieroor....more36minPlay
February 07, 2018GROOTtraumaVanaand gesels ons oor CRIME SCENE CLEANUP, Verpleegkunde in 'n trauma omgewing en vra die vraag: Hoekom ry 'n ambulans partykeer verby 'n hospitaal na 'n volgende een?...more37minPlay
February 01, 2018GROOTtrauma 31 Jan 2018Marisa Leicester (Radiografis) gesels oor haar industrie en werk en 24 Jan 2018 se kenners kuier weer in die ateljee om verder te gesels oor selfdood. (Dr Rodney Seale, Dr Jaco van Niekerk en Henning Jacobs)....more38minPlay
January 24, 2018GROOTtrauma 24 Jan 2018 - SELFDOODVanaand gesels ek en ’n paar kenners oor ’n baie sensitiewe onderwerp: selfdood. Dr Rodney Seale, Dr Jaco van Niekerk, Henning Jacobs en Ruan Vermaak is vanaand se gaste. #GROOTtrauma #CrisisOnCall...more39minPlay
January 17, 2018GROOTtrauma 17 Jan 2018Dr Jaco van Niekerk, Willie Lightfoot (Life Med) en Gareth Pahl (High Risk Unit) kuier saam met Pieter Cloete en Ruan Vermaak (Crisis on Call)....more38minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.