Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.
January 24, 2024#GROOTtrauma - 24 Januarie 2024 - Jou stem gesondheidDr Carl Swanepoel (Oor neus en keel met 'n spesiale belangstelling in die stem) en Spraakterapeut, Jizelle Martins gesels oor die stem en ook moontlike probleme wat jou spraak kan beinvloed....more44minPlay
January 17, 2024#GROOTtrauma 17 Januarie 2024 - Boerboel kry nuwe prosteseDr. Klaas-Jan van de Wetering gesels oor hul SA eerste prostese op 'n Boerboel. Dr Jaco van Niekerk gesels ook oor die voordele van slaap...more33minPlay
December 13, 2023#GROOTtrauma - 13 Desember 2023 - Durban strande onveilig en ander.Dr Jaco van Niekerk gesels oor die vlakke van E. Coli in die Suid-Kus se strande en ook of ChatGPT dokters eendag sal vervang?...more34minPlay
December 06, 2023#GROOTtrauma 06 Desember 2023 - Haarverlies en narkoseDr Jaco van Niekerk gee raad oor haarverlies en later in die program verduidelik hy die proses van narkose en hoekom 'n narkotiseer 'n belangrike rol het as deel van die multidisiplinêre span....more36minPlay
November 29, 2023#GROOTtrauma 29 November 2023 - Alkolisme is nie 'n diagnose nieDr Jaco van Niekerk gesels oor alkohol inname en ook hoekom alkolisme (term) nie meer 'n diagnose is nie....more31minPlay
November 22, 2023#GROOTtrauma 22 November 2023 - Irlen SindroomWat is Irlen Sindroom? Dr Jaco van Niekerk as ook 'n paar gaste gesels oor die sindroom:Martelean Venter (Opvoedkundige Sielkundige), Leanne Greeff (Opvoedkundige Sielkundige) as ook Ida van der Schyf en haar seun Ian van der Schyf....more39minPlay
November 15, 2023#GROOTtrauma 15 November 2023 - Kinder hoofbeseringsDr Jaco van Niekerk gesels oor kinder hoofbeserings en hoe om dit effektief te behandel....more37minPlay
November 08, 2023#GROOTtrauma 08 November 2023 - Diabetes en hoe om jou leefstyl aan te pasSonia Raudszus, 'n geregistreerde dietkundige, gesels oor Diabetes, leefstyl aanpassings en gesonde eetgewoontes....more39minPlay
November 01, 2023#GROOTtrauma 01 November 2023 - Nuwe museum vir Weskoppies en ander mediese nuusDr Jaco van Niekerk gesels oor die nuwe Weskoppies museum wat pas oopgemaak het en ook oor kroniese siektes....more37minPlay
October 25, 2023#GROOTtrauma 25 Oktober 2023 - Downsindroom bewusmakingAncella Ramjas, Nasionale direkteur van die organisasie Downsydrome SA as ook Annelise Boot, administratiewe beampte van dieselfde organisasie gesels oor Downsindroom en hoekom dit belangrik is om van dié sindroom bewus te wees....more37minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.