Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.
July 03, 2024#GrootTrauma - 3 JulieDie week gesels Dr Jaco van Niekerk oor beroerte: Wat jy moet weet, tekens en hoekom tyd van kardinale belang is...more37minPlay
June 26, 2024#GrootTrauma - 26 JunieDr Jaco van Niekerk gesels oor beenstruktuur en -trauma in kleuters, tieners en volwassenes en die behandeling daarvan....more43minPlay
June 19, 2024#GROOTtrauma - 19 JunieDr Jaco van Niekerk gesels oor jou liggaamstempratuur, hoekom 37 grade die normaal is en wat met jou liggam gebeur as dit oor 40 grade gaan. Hy vertel ook meer oor 'n onlangse studie wat bevind het dat Xyliltol moontlik kan bydrae tot hartaanvalle en beroertes....more34minPlay
June 12, 2024#GrootTrauma - 12 JunieDr Jaco van Niekerk gesels oor 'n interessante studie wat onlangs gedoen is in Amerika waar bewys is dat die swemdrag/klere van 'n kind, moontlik sy lewe kan red. Luister gerus hier om meer oor die studie te leer....more37minPlay
June 05, 2024#GROOTtrauma - 5 JunieDr Jaco van Niekerk gesels oor nuwe navorsing wat dui dat vrugbaarheid onder mans afneem weens nanoplastiek wat in sperms voorkom in mans luidens die studie en hy gesels oor die onlangse voorval in die Kaap waar 'n rob moontlik hondsdolheid gekry het en die gevaar daarvan....more34minPlay
May 22, 2024Groot Trauma - 22 MeiOns gesels met Wes van der Westhuizen en Johan Fourie , kenners op die gebied van Forensiese ondersoeke en motor ongelukke....more40minPlay
May 15, 2024#GROOTtrauma 15 Mei 2024 - Estetiese medisyneDr Jaco van Niekerk gesels oor die veld van estetiese medisyne...more38minPlay
May 08, 2024Groot Trauma - 8 MeiOns gesels met die voorsitter van AXSPASA Maranda van Dam en ons gesels oor Aksiale Spondyloatritis...more35minPlay
April 17, 2024#GROOTtrauma - 17 April 2024 - Wat behels 'n forensiese ondersoek als?Wes van der Westhuizen is 'n forensiese kenner en hy vertel oor sy werk en wat dit als behels....more30minPlay
April 10, 2024#GROOTtrauma - Alles oor Parkinson se siekte.Gerhard Myburgh is met Parkeson se siekte gediagnoseer. Ons gesels met hom hieroor en ook met sy vrou Andrien wat hom ondersteun....more32minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.