Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 407 episodes available.
August 14, 2024#GROOTtrauma - 14 AugustusDr Jaco van Niekerk gesels oor die mees algemene hartkwale, veiligheid by privaat hospitale en deel ook sy opinie oor verskeie nuusstories wat die afgelope week nuus gemaak het....more39minPlay
August 07, 2024#GROOTtrauma - 7 AugustusDr Jaco van Niekerk verduidelik wat die verskil is tussen Osteoporose en Rumatoïede artritis....more41minPlay
July 31, 2024#GROOTtrauma - 31 JulieJohan Kloppers is 'n traumaberader en gesels oor hoe om geweldtrauma te bestuur....more37minPlay
July 24, 2024#GROOTtrauma - 24 JulieDr Johan Kluge, 'n kop-en nek sjirurg gesels oor kanker in spesifiek die areas van die liggaam. Hy vertel ook meer oor sy gratis 'screening' projek wat op die 27ste Julie 2024 plaasvind in Johannesburg, Pretoria en Durban....more39minPlay
July 17, 2024#GROOTtrauma - 17 JulieDr Maritha Rossouw, 'n onkoloog by ABJ Onkologie in Pretoria Oos gesels oor kanker en nuwe tegnologie wat beskikbaar is vir die behandeling van kanker....more35minPlay
July 10, 2024#GROOTtruama - 10 JulieDie week gesels Dr Jaco van Niekerk oor beroerte: Wat jy moet weet, tekens en hoekom tyd van kardinale belang is....more39minPlay
July 03, 2024#GrootTrauma - 3 JulieDie week gesels Dr Jaco van Niekerk oor beroerte: Wat jy moet weet, tekens en hoekom tyd van kardinale belang is...more37minPlay
June 26, 2024#GrootTrauma - 26 JunieDr Jaco van Niekerk gesels oor beenstruktuur en -trauma in kleuters, tieners en volwassenes en die behandeling daarvan....more43minPlay
June 19, 2024#GROOTtrauma - 19 JunieDr Jaco van Niekerk gesels oor jou liggaamstempratuur, hoekom 37 grade die normaal is en wat met jou liggam gebeur as dit oor 40 grade gaan. Hy vertel ook meer oor 'n onlangse studie wat bevind het dat Xyliltol moontlik kan bydrae tot hartaanvalle en beroertes....more34minPlay
June 12, 2024#GrootTrauma - 12 JunieDr Jaco van Niekerk gesels oor 'n interessante studie wat onlangs gedoen is in Amerika waar bewys is dat die swemdrag/klere van 'n kind, moontlik sy lewe kan red. Luister gerus hier om meer oor die studie te leer....more37minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 407 episodes available.