Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.
September 12, 2024#GROOTtrauma - 11 September’n Onlangse studie het getoon dat as jy diê sewe goed doen, jou kanse om later dimensie en Alzheimer se siekte kry, vertraag kan word. Dr Jaco van Niekerk vertel wat die sewe goed is....more35minPlay
September 04, 2024#GROOTtrauma - 4 SeptemberProf Clive Gray van die Universiteit van Stellenbosch is die ontvanger van die 2023 Harry Oppenheimer Fellowship-toekennings. Dit gaan hom in staat stel om navorsing te doen oor voortydige geboorte. Dr Jaco van Niekerk gesels oor oor Torrets sindroom....more40minPlay
August 28, 2024#GROOTtrauma - 28 AugustusDie Hoof Uitvoerende Beampte van Vista Kliniek gesels oor psigiatriese gesondheid. Kalf Grobler van die Facebook-blad, “Swart hond” deel sy getuienis en vertel ook meer van die groep wat bystand bied vir persone wat met depressie en angs lewe....more40minPlay
August 21, 2024#GROOTtrauma - 21 AugustusDr Brittain, ’n hematoloog gesels oor ’n nuwe prosedure om kanker te beveg. Die nuwe behandeling word CarT-terapie genoem. Hy vertel meer hieroor....more31minPlay
August 14, 2024#GROOTtrauma - 14 AugustusDr Jaco van Niekerk gesels oor die mees algemene hartkwale, veiligheid by privaat hospitale en deel ook sy opinie oor verskeie nuusstories wat die afgelope week nuus gemaak het....more39minPlay
August 07, 2024#GROOTtrauma - 7 AugustusDr Jaco van Niekerk verduidelik wat die verskil is tussen Osteoporose en Rumatoïede artritis....more41minPlay
July 31, 2024#GROOTtrauma - 31 JulieJohan Kloppers is 'n traumaberader en gesels oor hoe om geweldtrauma te bestuur....more37minPlay
July 24, 2024#GROOTtrauma - 24 JulieDr Johan Kluge, 'n kop-en nek sjirurg gesels oor kanker in spesifiek die areas van die liggaam. Hy vertel ook meer oor sy gratis 'screening' projek wat op die 27ste Julie 2024 plaasvind in Johannesburg, Pretoria en Durban....more39minPlay
July 17, 2024#GROOTtrauma - 17 JulieDr Maritha Rossouw, 'n onkoloog by ABJ Onkologie in Pretoria Oos gesels oor kanker en nuwe tegnologie wat beskikbaar is vir die behandeling van kanker....more35minPlay
July 10, 2024#GROOTtruama - 10 JulieDie week gesels Dr Jaco van Niekerk oor beroerte: Wat jy moet weet, tekens en hoekom tyd van kardinale belang is....more39minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.