Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.
April 03, 2024#GROOTtrauma - 03 April 2024 - Alles wat jy moet weet oor aannemingMientjie en Wouter Prozesksy van Rock of Hope gesels oor die proses van aanneming....more37minPlay
March 27, 2024#GROOTtrauma - 27 Maart 2024 - MondhigiëneOns gesels vanaand met Natasha Swart van Curaprox gesels oor Mondhigiëne....more39minPlay
March 20, 2024#GROOTtrauma - 20 Maart 2024 - Alles oor GlaukoomDr Willemse gesels oor Glaukoom....more30minPlay
March 13, 2024#GROOTtrauma - 13 Maart 2024 - Slaap apneeSlaapterapeut, JD Uys van Arkel Sleep Clinic gesels oor die belangrikheid van slaap en ook hoe jy apnee kan behandel....more43minPlay
March 06, 2024#GROOTtrauma 06 Maart 2024 - Alles oor die NGVDr Nicholas Crisp, Adjunk-Direketeur Generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering gesels oor als wat jy moet weet van die NGV....more38minPlay
February 28, 2024#GROOTtrauma 28 Februarie 2024 - Siekte X en nuwe moontlike teengifDr Jaco van Niekerk gesels oor 'siekte X' en ook nuwe vordering met slang teengif....more39minPlay
February 21, 2024#GROOTtrauma 21 Februarie 2024 - Genadedood - Reg of verkeerd?Dr Jaco van Niekerk en Pastoor Danie Denysschen van Lewende Woord gesels oor die moeilike onderwerp van genadedood....more38minPlay
February 14, 2024#GROOTtrauma 14 Februarie 2024 - Die gevare van die son op jou velKarin Bester gesels oor die belangrikheid om na jou vel om te sien, veral in Afrika....more34minPlay
February 07, 2024#GROOTtrauma 07 Februarie 2024 - Die belangrikheid van borsvoedingNatascha Olivier, 'n dietkundige betrokke by haar eie praktyk en ook by die Universiteit van Pretoria, gesels oor die belangrikheid van borsvoeding....more39minPlay
January 31, 2024#GROOTtrauma 31 Januarie 2024 - Desember motorongeluk statistiekeAdv Johan Jonck, HUB van Arrive Alive gesels oor die afgelope feesseisoen se padsterftes....more36minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.