Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.
March 05, 2025#GROOTtrauma - 5 MaartDie derde Maart was Wereld gehoor dag. Ons gesels met oudioloog, Bronwyn van Wyk van Specsavers oor simptome, behandeling en vroee voorkoming van gehoorverlies....more28minPlay
February 26, 2025#GROOTtrauma -26 FebruarieIn die week se program loer ons in by Shay-Lee Engelbrecht wat die 3rde Maart ’n 4000km reis aanpak om fondse in te samel vir Rock of Hope. Lourindi Nel, ’n spelterapeut en haar man Marius Nel, ’n pastoor gesels oor gesonde gesinne....more40minPlay
February 19, 2025#GROOTtrauma - 19 februarieDr Jaco van Niekerk gesels oor die nuutste uitbraak van hand-en mond siekte in kwaZulu-Natal en wat beteken dit vir jou gesondheid as jy besluit om minder op jou foon te wees....more35minPlay
February 12, 2025#GROOTtrauma - 12 FebruarieDr Jaco van Niekerk gesels oor wat jy moet weet wanneer jy vir ’n normale roetine doktersafspraak gaan. Hoekom doen jy net sekere bloedtoetse, en wat sien dokters in urinemonsters?...more45minPlay
February 05, 2025#GROOTtrauma - 5 FebruarieAnel Kruger kuier in die ateljee. Sy was 12 jaar gelede gediagnoseer met AML (Akute myeloïede leukemie). Sy deel haar getuienis en vertel meer oor wat “Survivor guilt” is....more38minPlay
January 29, 2025#GROOTtrauma - 29 Januarie’n Nuwe studie wat in die National Library of Medicine gepubliseer was, dui aan dat Suid-Afrika op ’n opioïd-verlawing krisis. Dr Jaco van Niekerk gesels hieroor....more35minPlay
January 22, 2025#GROOTtrauma - 22 JanuarieDr Andrè Hattingh gesels oor hul projek, Ride 4 a child, Jaco Kleynhans, Hoof van Solidariteit se Internasionale Betrekking gesels oor wat die ontrek van Amerika uit die WGO beteken vir Afrika.Dr Jaco van Niekerk gesels oor sie uitbreek van diphtheriae en wat dit is....more36minPlay
January 15, 2025#GROOTtrauma - 15 JanuarieDr Emmanual Taban, ’n pulmonoloog by Midstream vertel meer oor die HMPV-virus....more45minPlay
January 08, 2025#GrootTrauma - 08 JanuarieRuvé Esterhuizen, ’n kliniese sielkundige by Life Poortview gee ’n paar wenke vir ouers en matrieks van klas 2024 oor hoe om hul verwagtinge te bestuur vir die matriekuitslae wat volgende week bekendgestel gaan word....more36minPlay
December 11, 2024#GROOTtrauma - 11 DesemberJaco Kleynhans, hoof van Internasionale betrekking by Solidariteit gesels oor wat tans in Mosambiek aan die gang is en wat se nagevolge dit vir vakansiegangers moontlik kan inhou. Kallie Kriel was verlede week in sy persoonlike kapasiteit in Mosambiek en vertel van sy ervaring. Dr Jaco van Niekerk gee ’n paar vakansie gesondheidswenke....more35minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 421 episodes available.