
Sign up to save your podcasts
Or


Elke keer as iemand hulle laat doop, lig ons die banier van die kruis, en maak ons ons alliansie rugbaar.
Elke keer as ons nagmaal gebruik, maak ons ons alliansie rugbaar!
Elke keer as ons as gelowiges verenig, span ons ons kragte saam om boosheid te weerstaan.
Elke keer wat ons in die teenoorgestelde gees optree, verslaan ons boosheid en maak dit tot niks.
Elke keer wat ons ons deur die Gees laat lei, slaan ons spreekwoordelik ’n pen in die grond om God se Eden, tempel, heerskappy en habitat hier op aarde te vestig soos wat dit in hemel is.
Hierdie is ‘n bloedige oorlog tot die dood, of die ewige lewe!
1.Reken jouself dood.
Selfverloëning is een van ons grootste wapens: Jy kan nie iemand wat dood is, te nakom, verraai, belieg, teleurstel, beroof, seermaak, of skend nie. Hulle is dood, dit traak hulle nie meer nie. In dieselfde wyse word ons daagliks beproef of ons nog lewendig is. Maar ons lewe nie meer nie, ons is saam met Christus gekruisig. (Gal 2:20) dit is immer Jesus se opdrag aan volgelinge, dat ons onsself sal verloën. “If you truly want to follow me, you should at once completely reject and disown your own life. And you must be willing to share my cross and experience it as your own, as you continually surrender to my ways. (Mat 16:24) Passion Translation
Romeine 6:11-13: So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir God in Christus Jesus, onse Here. Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie heers dat julle aan sy begeerlikhede gehoorsaam sou wees nie. En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie, maar stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God.
“Reken jouself dan dood.” Die woord reken in die Griekse taal is Logisomai waarvan ons woord logies afgelei word. Logisomai beteken om iets uit te werk, ’n berekening te doen en tot ’n logiese gevolgtrekking te kom. Verder is die werkwoord in die aoristiese tyd geskrywe, wat beteken dat die handeling iewers in die verlede begin het, jy nog steeds besig is om dit te doen en nog besig gaan wees om die daad te doen tot iewers op ’n punt in die toekoms. Hierdie inligting werp heelwat lig op die handeling van selfverloëning. Byvoorbeeld: Ek dink daaroor na en kom tot die logiese gevolgtrekking dat ek alreeds my lewe vir die Here gegee het, en dat ek dit nog steeds nou moet doen, en ek sal dit nog duisende kere doen totdat ek in die hiernamaals met Hom verenig is. Dit kom dan ooreen met Paulus se vermaning aan die broeders: . . . dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer. Dit is julle redelike godsdiens (Rom 12:1). Dieselfde woord Logikos, maar nou as selfstandige naamwoord, word hier vertaal met “redelike” godsdiens.
2.Behou ten alle koste jou vrede.
“die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee.” (Col 3:15) Ware vrede beteken nie noodwendig die afwesigheid van probleme en stryd nie, maar dit is om te midde van die stryd jou vrede te behou. Vrede is een van die vrugte van die Gees. Vrede is die uiterlike teken van jou innerlike geloof en vertroue op God. "En ons sien dat hulle deur ongeloof nie kon ingaan nie."
Verde en rus is die manifestasie en uitkoms van ons geloof. (Heb 3:19, AV33) "LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het hulle nie gebaat nie, omdat dit by die hoorders nie met die geloof verenig was nie. Want ons wat geglo het, gaan die rus in, soos Hy gesê het: Daarom het Ek in my toorn gesweer, hulle sal in my rus nie ingaan nie - alhoewel sy werke van die grondlegging van die wêreld af volbring is.
Al ooit gewonder hoekom Jesus dikwels mense ferm vermaan het om nie te gaan vertel wat met hulle
gebeur het nie? Was dit dan nie die punt dat almal in Hom sal glo nie?
Jesus het nooit enige genesing op dieselfde manier gedoen nie. Vir Hom was genesing meer as bloot die
gesondmaak van simptome. Hy wou altyd die oorsaak gesond maak. Daarom word die melaatse man gevra
om eers na die priester toe te gaan om die kwarantyn op te hef sodat hy weer toegelaat word om deel van
die gemeenskap te wees. Toe steek Jesus sy hand uit, raak hom aan en sê: “Ek wil. Word gesond!” En sy
melaatsheid was onmiddellik weg. Jesus sê toe vir hom: “Jy moet dit vir niemand vertel nie, maar gaan wys
jou vir die priester en bring die offer wat Moses voorgeskryf het” (Matt 8:1-5).
Baie mense het saam met Hom gegaan, en Hy het hulle almal gesond gemaak, maar hulle belet om in die
openbaar oor Hom te praat (Matt 12:16). Hier het Jesus ʼn skare mense genees, tog gebruik Hy nie die
bonatuurlike om nog meer mense te trek nie.
Jesus vra Sy dissipels: “Wie sê julle is Ek?” Nadat Petrus openlik verklaar en erken dat Hy die Messias is,
word hulle beveel om dit nie oor te vertel nie. Is dit dan nie die doel dat mense sal weet dat Hy die Messias
is nie? Dis tog waaroor redding gaan – dat elke mens sal glo dat hy die Christus is? Toe het Jesus sy dissipels
beveel om vir niemand te sê dat Hy die Christus is nie (Matt 16:20).
Die verheerliking op die berg is ʼn klinkklare bewys van Sy goddelikheid. Mense is natuurlike twyfelaars.
Hoekom net ʼn paar dissipels toelaat om dit te beleef? Sou die Fariseërs en al Sy vyande dan nie tot inkeer
kom as hulle sou sien wat hier gebeur het nie? Terwyl hulle van die berg afkom, het Jesus hulle beveel:
“Wat julle gesien het, moet julle vir niemand vertel voordat die Seun van die mens uit die dood opgewek is
nie” (Matt 17:9).
Een van die mees skouspelagtige wonderwerke wat Jesus gedoen het, was die genesing van die doofstom
man. Die man het nie net sy gehoor ontvang nie, maar God het sy spraak in een oomblik herstel. Al sou
iemand se gehoor herstel, sou dit ʼn spraakterapeut maande neem om die persoon te help om reg te kan
praat. Sy ore het dadelik oopgegaan, die belemmering van sy spraak het verdwyn, en hy het reg gepraat.
Jesus het die mense belet om dit vir iemand anders te vertel, maar hoe meer Hy hulle belet het, hoe meer
het hulle dit verkondig (Mark 7:36).
Baie mense het gewonder oor Jesus, maar die duiwels het presies geweet wie Hy was. Is daar nie ʼn groter
bewys van Sy bediening en egtheid as dat die duiwels Hom herken nie? Maar Jesus het hom skerp
aangespreek: “Bly stil en gaan uit hom uit” (Mark 1:25).
Jesus het die blinde man aan die hand gevat en hom uit die dorp gelei, hom in die geheim genees en hom
toe boonop belet om dit vir iemand anders te vertel (Mark 8:26, 30).
Die egtheid van die evangelieskrywers se getuienis word bevestig deur die nuttelose inligting wat nie
weggelaat is nie. Die feit dat Jesus vir hulle opdrag gee om vir die kind iets te ete te gee, dien geen doel
nie. Tog maak dit die stories eg en geloofwaardig. Weereens ʼn perfekte geleentheid om mense te oortuig.
Jesus probeer nie mense beïndruk met ʼn grootheidswaan nie. Haar ouers was stom van verbasing, en Jesus
het hulle verbied om vir iemand te vertel wat gebeur het (Luk 8:56).
Die hoogtepunt van Jesus se gewildheid is toe Hy die skare kos gee. Toe die mense die wonderteken sien
wat Jesus gedoen het, het hulle gesê: “Hy is werklik die Profeet, die Een wat na die wêreld toe moes kom.”
Toe Jesus merk dat hulle Hom met geweld wil kom koning maak, het Hy verder die berg op gegaan, Hy
alleen (Joh 6:14-15).
Weereens vlug Jesus van die aanstelling van mense, die aanbidding van mense. Hy wil ons daarvan bewus
maak dat daar iets dieper is as genesing, wonderwerke en voedselvoorsiening. Al hierdie di
Kreatiwiteit is die vermoë om iets nuut deur vindingryke bekwaamheid te skep, of 'n nuwe oplossing vir 'n probleem te ondek, 'n nuwe metode of apparaat te produseer, of 'n nuut artistieke (kunswerk) voorwerp of vorm. Die term verwys gewoonlik na 'n rykheid en oorspronklikheid van denke.
Kreatiwiteit is die skeppings vermoë wat ons van God ontvang het. Dit is in alle mense teenwoordig! Die probleem is dat mislukkings wat ons in die lewe ervaar het, die kreatiwiteit in ons lewe versmoor het. Ons moet nie toelaat dat versperings ons verhinder nie, ons moet om dit beweeg. Ons het bang geword om te waag!
How do you define a spiritual person?
Seven traits of a spiritual person
1.Spiritual people live an INWARD LIFE.
A contemplative, meditational, listening, attuned life.
The Dalai Lama once quipped, while the West was busy exploring outer space, the East was busy exploring inner space.
A spiritual person is led by the Holy Spirit (Rom 8:14). The spiritual soul will acknowledge that he does not possess the inherent wisdom to know how to conduct his life (Jer. 10:23). He therefore will solicit fervently the mind of God (by consulting the Scriptures) for direction. For I delight in the law of God according to the inward man. Romans 7:22 (NKJV)
He will mediate day and night upon such matters (Psa. 1:2). Prayer and Communion (Mat 6) The soul abiding with Christ in God, is given: "Hidden manna" for the sustenance of the inner life. "To him that overcomes. will I give of the hidden manna" Rev 2:17. "Hidden wisdom" that is withheld from the wise. "The wisdom of God... the hidden wisdom revealed... by His Spirit" 1 Cor 2:7-10."Hidden riches" only gained in times of testing. "I will give thee the treasures of darkness, and hidden riches of secret places" Isa 45:3. that He would grant you, according to the riches of His glory, to be strengthened with might through His Spirit in the inner man, Ephesians 3:16 (NKJV)
Spiritual people are not impressed by the outward appearance of things. Christ within the hope of Glory. (Col 1:27) Inner adornment of the heart – (1Pe 3:3-4) Spiritual people have their inner world ordered and redecorated by the Holy Spirit. (Gal 5:21-22) See 1Tim 2:9-10 See also 1Sa 16:7
2.Spiritual people live a more CONNECTED LIFE
Connected with God, self, others and creation.
God is spirit. (2 Cor 3:17)
Become a spiritual person, 1 Cor 2:9 eyes has not seen, but He has revealed it through His spirit. Might know the things of God, revealed through the spirit. Not thought out, not carnal. Comparing spiritual things with spiritual people. The Holy Spirit always operates towards a deeper connection. Spiritual people - connected, active, activated, alive. Personal relationship with the Holy Spirit. Filled with the Spirit. (Eph 5:18)
Harmony, peaceful, childlike, easy-going. Unburdened. Free.
3.Spiritual people practise SPIRITUAL GIFTS
Although it can be said that Practising Spiritual gifts does not make you spiritual, it is obvious that spiritual people keeps themselves busy with spiritual things. (Rom 8:1-5)
The gifts of the Holy Spirit is per essence spiritual, yet this alone does not make you a spiritual person. The disciples at Corinth possessed miraculous gifts, yet many of them still were not spiritual (1 Cor. 3:1). Some of them even abused the gifts they possessed (1 Cor 14:27-33). The church in Corinth could be labelled as spiritual, due to 2 chapters dealing with spiritual gifts, and tongues. Yet this same church had to be admonished, to stop their divisions (1 Cor 1:10-4:21), not judging sin in their midst (1 Cor 5), to flee immorality (1 Cor 6:12-20)!
Yet the Scriptures often speaks about the qualification of deaconships and eldership must be that these people must be FULL OF THE SPIRIT. (Acts 6:3, 5, 8; 7:55; 11:24)
EXERCISE YOURSELF IN SPIRITUAL ACTIVITIES
Pray in tongues 1Cor 14:18
Desire spiritual gifts 1Cor 14:1-2
Lay hands on the sick Mar 16:18
Win souls Mat 28:19
Drive put demons. (Luk 10:19)
Expect the supernatural. One tenth of Jesus’ life was supernatural in deeds, and wonders, and miracles.
4.Spiritual people SEE IN THE SPIRIT
Therefore we do not lose heart. Even though our outward man is perishing, yet the inward man is being renewed day by day. (2 Corinthians 4:16) ARISE [from the depression and prostration in which circumstances have kept you—rise to a new life]! Shine (be radian
Die mooiste voorsiening van ons onskuld in Christus, is dat ons in onskuld met mekaar leef. Ons reken nie die verlede toe, in ons interaksie met mekaar nie. Ons leef nie in agterdog en vrees met mekaar nie. Ons is oop, weerloos, opreg, en deursigtig. Inisieeël voel mens baie blootgestel, maar later beleef mens ‘n vryheid, en ‘n ongekunstelde vryheid.
Jesus die dienskneg-koning, die Leeu en die Lam. Wanneer ons net die een eienskap van Jesus toeëien, soos om die lam te wees. Wanneer ons probeer om net die lam te wees, leer ons nooit om leierskap, inisiatief en besluite te neem nie. Probeer ons weer die leeu wees, wil ons in beheer bly, en altyd die leiding neem en leer nie om te volg nie. Beide die leeu en lam karakter van Jesus woon in ons. Ons moet uiting gee aan beide, soos die Heilige Gees ons lei. Mense wat net met die dienskneg beeld identifiseer, wil nooit leiding neem nie. Sterk leiers, verleer die vermoë om te dien en te volg. Ons behoort soomloos tussen die 2 karakter eienskappe te beweeg, soos die Gees ons lei.
Isa 11:1-9 verhaal hoe die wêreld lyk waar Christus regeer. Hy is beide ridderlik en dienskneg. die regverdiges het die moed van ’n leeu. (Prov 28:1) Ter wille van hierdie evangelie is ek 'n gesant in boeie. Bid dat ek dit met vrymoedigheid kan verkondig soos dit my opgelê is. (Eph 6:20) Hy is mishandel, maar hy het geduldig gebly, hy het nie gekla nie.
Soos 'n lam wat na die slagplek toe gelei word en soos 'n skaap wat stil is as hy geskeer word, het hy nie gekla nie. (Isa 53:7)
Billy Graham, is ‘n pragtige voorbeeld van hoe ons moet leef in hierdie wêreld. Hy het vreesloos die evangelie verkondig, tog het hy nooit kant gekies en betrokke geraak in die politieke agendas van sy dag nie. Hy was raadgewer vir beide die demokraat, of republikeinse president. HY het altyd gesê, dat God hom geroep het om gesant te wees van ‘n hemelse koninkryk en politieke party. Dit is belangrik dat ons moet stem, vir die mees regverdige party, en verteenwoordiger. Maar uiteindelik dien ons die regering wat in bewind kom, boos of regverdig. Soos Moses, Josef, Daniel, Ester, en die profete dien ons die regering van die dag met wysheid, en kundigheid.
Te midde van lyding, verdrukking, vervolging, is ons soos Jesus die geslagte lam. Ons weerstaan en verset ons nie teen ‘n bose persoon nie. Maar Ek sê vir julle dat julle ’n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe. (Mat 5:39)
Die kerk se rol is om vredemakers te wees (Mat 5:9), versoeners (2 Cor 5:18), wat vol van die Gees (Hand 1:8), en die gesag van Christus duiwels uitdryf (Luk 10:19), siekes gesond maak en die evangelie aan die armes verkondig (Mark 16:17-20), verkry hierdie gesag van die Gees en nie die sterk arm van die vlees nie. (Zech 4:6).
Die leeu word geopenbaar in ons onverskrokke, vreeslose, dapper geloof. Die raadslede was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se waagmoed sien, want hulle het besef dis gewone mense sonder enige besondere opleiding. Hulle het hulle ook herken as mense wat saam met Jesus was. (Acts 4:13–20) “En nou is ek op pad Jerusalem toe, gebind deur die Gees. Wat dáár met my gaan gebeur, weet ek nie. Wat ek wel weet, is dat die Heilige Gees my in elke stad verseker dat gevangenskap en vervolging voorlê. Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle iets hoef te doen om dit te verdien. (Acts 20:22–24) Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd. (1 Corinthians 15:58)
Geloof maak jou Dapper, en vreesloos:
Deur die Bybel het mense geloof ontvang om bonatuurlike dapper dinge te doen. (Heb 11)
Abel:
Henog:
Noag:
Abraham:
Isak:
Josef:
Moses:
Wat meer moet ek nog sê? Dit sal veels te lank neem om nog te vertel van die geloof van Gideon, Barak, Simson, Jefta, Dawid, Samuel en die profete. Hulle het deur te glo koninkr
Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man.
We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. (Isa 55:4)
We were not instructed to rule on earth or have earthly kingdoms. “Jesus answered, “My kingdom is not of this world. If My kingdom were of this world, My servants would fight, so that I should not be delivered to the Jews; but now My kingdom is not from here.”” (John 18:36, NKJV) We will one day rule with Christ, over cities, and receive a crown as a reward for our earthly faithfulness and obedience. Jesus never wore an earthly crown, but the crown of thorns. He never aspired for positions, grandeur, recognition, or making an impression in the flesh.
When the King of Kings, Lion of Judah, the sovereign ruler was revealed, He appears as the slain lamb. “saying with a loud voice:“Worthy is the Lamb who was slainTo receive power and riches and wisdom,And strength and honor and glory and blessing!”” (Revelation 5:12, NKJV) The power from below, is the power of the dragon. The two beasts/dragons that appeared from the earth and the sea, devours, kill and destroys.
“Who is wise and understanding among you? Let him show by good conduct that his works are done in the meekness of wisdom. But if you have bitter envy and self-seeking in your hearts, do not boast and lie against the truth. This wisdom does not descend from above, but is earthly, sensual, demonic. For where envy and self-seeking exist, confusion and every evil thing are there. But the wisdom that is from above is first pure, then peaceable, gentle, willing to yield, full of mercy and good fruits, without partiality and without hypocrisy. Now the fruit of righteousness is sown in peace by those who make peace.” (James 3:13–18, NKJV)
Being salt and light is not about ruling but about spreading the love of God through serving, and doing good. (Acts 10:38) We gain ground, by going low. This is how the Kingdom is advanced. Through weakness we wax strong. The least in the kingdom is the greatest. The meek inherit the earth. The power you attain in the flesh you have to maintain in the flesh.
Jesus gave authority. Man usurps and desire power. The true heart of the father is revealed in how we empower people.
Our prayer meetings and initiatives are vital and important as to show our true dependence on God. But the true fast that the Lord requires, is a fast demonstrated in how we serve people, brake the bonds of the oppressed, and bring peace. (Isa 58) We cannot continue to oppress people, and try to redeem ourselves with more spiritual activities. What powerful revival will flood this nation when instead of praying more in isolation, we start going out in the streets praying for people in need.
Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man.
We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. (Isa 55:4)
We were not instructed to rule on earth or have earthly kingdoms. “Jesus answered, “My kingdom is not of this world. If My kingdom were of this world, My servants would fight, so that I should not be delivered to the Jews; but now My kingdom is not from here.”” (John 18:36, NKJV) We will one day rule with Christ, over cities, and receive a crown as a reward for our earthly faithfulness and obedience. Jesus never wore an earthly crown, but the crown of thorns. He never aspired for positions, grandeur, recognition, or making an impression in the flesh.
When the King of Kings, Lion of Judah, the sovereign ruler was revealed, He appears as the slain lamb. “saying with a loud voice:“Worthy is the Lamb who was slainTo receive power and riches and wisdom,And strength and honor and glory and blessing!”” (Revelation 5:12, NKJV) The power from below, is the power of the dragon. The two beasts/dragons that appeared from the earth and the sea, devours, kill and destroys.
“Who is wise and understanding among you? Let him show by good conduct that his works are done in the meekness of wisdom. But if you have bitter envy and self-seeking in your hearts, do not boast and lie against the truth. This wisdom does not descend from above, but is earthly, sensual, demonic. For where envy and self-seeking exist, confusion and every evil thing are there. But the wisdom that is from above is first pure, then peaceable, gentle, willing to yield, full of mercy and good fruits, without partiality and without hypocrisy. Now the fruit of righteousness is sown in peace by those who make peace.” (James 3:13–18, NKJV)
Being salt and light is not about ruling but about spreading the love of God through serving, and doing good. (Acts 10:38) We gain ground, by going low. This is how the Kingdom is advanced. Through weakness we wax strong. The least in the kingdom is the greatest. The meek inherit the earth. The power you attain in the flesh you have to maintain in the flesh.
Jesus gave authority. Man usurps and desire power. The true heart of the father is revealed in how we empower people.
Our prayer meetings and initiatives are vital and important as to show our true dependence on God. But the true fast that the Lord requires, is a fast demonstrated in how we serve people, brake the bonds of the oppressed, and bring peace. (Isa 58) We cannot continue to oppress people, and try to redeem ourselves with more spiritual activities. What powerful revival will flood this nation when instead of praying more in isolation, we start going out in the streets praying for people in need.
Listen to this message in Afrikaans, recently on Radio Namakwaland, ‘Kollig’ with Martie-Louise Hunlun.
Kom ons wees versigtig as om nie heers oor mekaar as gelowiges te heers nie. Ons is bestem om te heers deur Christus oor ons sonde, ons onbeheerde emosies, ons gedagtes wat opgewek word teen die kennis van God, ons vernietigende gewoontes, en oorkom Satan en die heersers van die duisternis. Ons sal nie heers oor die mens.
Ons word geroep om bevelvoerder vir die mense te wees, nie oor die mense nie. (Isa 55:4)
Ons het nie opdrag gekry om aarde te heers of aardse koninkryke te hê nie. "Jesus het geantwoord: "my Koninkryk is nie van hierdie wêreld nie. As my Koninkryk was van hierdie wêreld, My dienaars sou veg, sodat ek nie aan die Jode oorhandig moet word nie; maar nou is my Koninkryk nie van hier af nie. "" (Johannes 18:36, NLV) Ons sal een dag reël met Christus, oor stede, en ontvang 'n kroon as 'n beloning vir ons aardse getrouheid en gehoorsaamheid. Jesus het nooit 'n aardse kroon gedra nie, maar die kroon van dorings. Hy het nooit vir posisies, grootsheid, erkenning, of die maak van 'n indruk in die vlees.
Toe die koning van die Konings, Leeu van Juda, die soewereine heerser geopenbaar, hy verskyn as die gedood lam. "sê met 'n groot stem: "Waardig is die lam wat Slain krag en rykdom ontvang en wysheid en krag en eer en heerlikheid en seëning!" (Openbaring 5:12, NLV) Die krag van onder, is die krag van die draak. Die twee diere/jakkalse wat verskyn het uit die aarde en die see, verteer, dood en vernietig.
“Wie is wyse en begrip onder jou? Laat hom toon deur goeie gedrag dat sy werke gedoen word in die meektigheid van wysheid. Maar as jy bitter afguns en self-soek in jou harte, nie roem en lieg teen die waarheid. Hierdie wysheid nie neerdaal van bo, maar is aardse, sensuele, demoniese. Vir waar afguns en self-soek bestaan, verwarring en elke bose ding is daar. Maar die wysheid wat van bo is die eerste suiwer, dan vreedsame, sag, bereid is om te lewer, vol barmhartigheid en goeie vrugte, sonder aannemer en sonder skynheiligheid. Nou word die vrug van geregtigheid in vrede gesaai deur diegene wat vrede maak." (Jakobus 3:13 – 18, NLV)
Om sout en lig is nie oor beslissing nie, maar oor die verspreiding van die liefde van God deur bedien, en goed doen. (Handelinge 10:38) Ons kry grond, deur te gaan laag. Dit is hoe die Koninkryk is gevorderde. Deur swakheid was ons sterk. Die minste in die Koninkryk is die grootste. Die sagmoediges het die aarde beërwe. Die krag wat jy bereik in die vlees wat jy Moet in die vlees in stand te hou.
Jesus het gesag gegee. Man se en begeerte krag. Die ware hart van die Vader word geopenbaar in hoe ons mense bemagtig.
Ons gebedsvergaderings en inisiatiewe is noodsaaklik en belangrik om ons ware afhanklikheid van God te toon. Maar die ware vas wat die Here vereis, is 'n vinnige gedemonstreer in hoe ons mense dien, rem die bande van die verdruk, en bring vrede. (Jes 58) Ons kan nie voortgaan om te onderdruk mense en probeer om onsself te verlos met meer geestelike aktiwiteite. Watter kragtige herlewing sal hierdie nasie oorstroom wanneer in plaas daarvan om meer in isolasie te bid, ons begin om uit te gaan in die strate bid vir mense in nood.
Wat is die seën van die Here?
1. Vrugbaarheid & Vermenigvuldiging
Gen 1:28; Gen 17:8
2. Grondgebied
Ge 17:8; Ge 12:7; 26:3; Dt 1:8; 4:40; 11:8-12
3. Gesondheid en ‘n lang lewe
Ex 23:25-26; Ex 15:26; Dt 7:15
4. Vrede, oorwinning oor jou vyande
Dt 28:7; Ps 29:11
5. Generasie van seën
Isa 61:9; 65:17-25; Eze 34:25-31
Ons het al hierdie seën IN Christus Jesus ontvang.
Eph 1:3;
Om reg te leef, in eerbied, nederigheid, waarheid en opregtheid is ‘n seën. Seën is nie ekstern nie, dit is intern. Dit is wie ons is. Ons is geskape om ‘n seën te wees. Boosheid, leuens, afguns, jaloesie, woede, bitterheid dui op die afwesigheid van die seën van die Here.
From the publisher's feed