Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

By Jan OosthuizenReligion & Spirituality
Download on the App Store

Harvester Cederberg Preke episodes

  • Neem Verantwoordelikheid Vir Jou Eie Lewe

    Die bediening van hierdie woord is tweeledig daar is 'n geweldige klomp seer mense wat voel daar is niemand wat my bygestaan het nie, "ek wat in 'n krisis en daar was niemand nie". Aan die anderkant van die spektrum is daar mense wat te swaar dra aan verantwoordelikhede wat nie hulle verantwoordelikheid is nie. Die Here wil ons reinig van valse verantwoordelikhede.

    46 min
  • Dominion Mandate 1: Management

    Die Koninkryk van God is nooit in 'n krisis nie, alles sal geskud word maar die Koninkryk sal vas staan. Wat ons nie bestuur nie, sal ons verloor.  Vind uit hoekom rentmeesterskap en bestuur in krisistye van uiterste belang is. Hoe kan ek leer om my tyd, dieet, geld, hulpbronne, mense beter te bestuur? Besoek ook ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer oor Harvester Reformerende Gemeentes Olifantsrivier-vallei https://www.hrco.co.za/sermon/series-dominion-mandate-1-management/

    49 min
  • Redefineer Werk volgens Bybelse Voorskrif

    Die meeste mense se persepsie van werk is negatief.  Ander voel hulle wil vir die Here werk, maar kan dit nie in hulle huidige werksplek doen nie. Die gedeelte Luk 3:7-15 is verassend: Johannes preek bekering! 'n algehele hartstransformasie! Dan vra die rykes, die tollelaars en soldate vir hom wat hulle te doen staan: Sy antwoord wys na morele restorasie van 'n Jesus-gee-leefstyl, eerder as om van beroep te verander. 

    53 min

About Harvester Cederberg Preke

From the publisher's feed

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)