
Sign up to save your podcasts
Or


Ons was al almal mislei. In verhoudings, in besigheid, in politiek, in leerstellige kwessies. Leer in die week se boodskap hoe om misleiding te onderskei en te voorkom. In die allerheiligste is daar geen misleiding nie! Bly en leef vanuit Sy troonkamer.
Sermon notes: https://hrco.co.za/preke/how-to-discern-and-prevent-deceptions/
Sermon Video: https://youtu.be/oPy3TnSjzh4
God is Gees, en ons konneksie is 'n geestelike verbintenis. Ons bespreek in hierdie boodskap die 12 geestelike dissiplines en oefeninge om met God ingeskakel te wees.
Since the beginning of time, people make their own image of who they think God is. We make gods to our image and our own imagination. "There are three images in my mind which I must continually forsake and replace at better ones: the false image of God, the false image or my neighbours, and the false image or myself." CS Lewis. Our view of God determines our lives... He has revealed Himself in Christ, and invites us to a journey of discovery, adventure and learning.
The true church is built on the revelation that God reveals of himself!!
In die tye waaroin ons nou leef is dit van wesenlike belang, dat ons ‘n positiewe ingesteldheid behou. Die Christen geloof bied ‘n daadwerklike praktiese oplossing om te alle tye met geloofsoë na jou krisisse en probleme te kyk. "Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die Here hom." Ps 34:20
Hoe het Jesus die mengelmoes van gekompliseerde mense-verhoudinge oorkom en LIEFDE geleef terwyl Hy die boosheid in mense harte nugter raakgesien het? https://hrco.co.za/god-se-perfekte-liefde-ontmoet-my-imperfekte-liefde-vir-my-naaste/
What am I worth? What is the value of a human being? Some people feel inferior, and others feel entitled. How do I find a godly right estimation of myself? How do you feel about yourself? Do you feel good? Or do you feel like a failure? We live in an era of selfies, self-esteem, self-actualization and self-reliance, do we truly need another sermon on self-worth? Don't the people think too much about themselves? Let's Jesus help you discover and determine your real value.
https://hrco.co.za/van-waardeloos-tot-meesterstuk/
Die mensdom hunker om na waarde geag te word. Sal iemand net 'n bietjie tyd maak vir my... belangstel in my... ek wil ook iets van waarde doen... Leer om soos Jesus na die wêreld en jouself te kyk. https://hrco.co.za/gesonde-hart-gesonde-fokus/
There is a difference between God's manifest presence His omni-presence, and indwelling presence? What do you do when it feels to you God has abandoned you? Do you feel disconnected alone and distant from God. Tune into tonight meeting, and seal/regain what Jesus has paid with His life for you to have - boldness to enter!
https://hrco.co.za/verseel-jou-verbondenheid-met-die-heilige-gees/
Vir volledige preeknotas besoek gerus https://www.hrco.co.za/sermon/versprei-die-woord/
Besoek ook ons facebook blad by https://www.facebook.com/janenchantal.oosthuizen vir meer oor ons Apostoliese leiers en ons gemeente blad by https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervallei/
In tye soos hierdie kan mens jouself nie help nie om soms terneergedruk en swaarmoedig te voel nie: Die covid 19 pandemie en gepaardgaande onsekerheid, wetgewing wat nie sin maak nie, waarin ons geen sê gehad het nie, ontneem ons van noodsaaklike inkomstes. Terwyl die getalle nou vinnig besig is om te styg, voel mens benoud en bang! Jan Oosthuizen praat oor ‘n Bybelse Koninkryk wapen om jou geestelike immuniteit op te bou: LOFPRYSING! Deur die eeue was daar al baie swaar tye oor die aarde. Alhoewel die frekwensie meer gereeld raak, soos ‘n vrou se geboorte pyne nader aan mekaar is as die baba gereed is om te kom. Die Bybel gee ons iets om te doen!
From the publisher's feed