
Sign up to save your podcasts
Or


Een van die primêre voordele van kindskap is; jy kan jou ouers enigiets vra. Jesus maak ons deel van die hemelse gesin, waar ons met vrymoedigheid kan vra. MAAR daar is belangrike voorwaardes. Word gevul met die Heilige Gees en laat God Sy hart in jou bid!
Alles in die lewe is ‘n vloei van energie. Die bloed in jou are, die suurstof toevoer in jou longe, die klankgolwe wat ons hoor, die voertuie wat na die middestad in en uit beweeg, die omgang van transaksies wat die ekonomie lewend hou. Hoe verenig ek myself met God se vloei van genade?
Toe die amerikaanse slawe dit reggekry het om van die suide van Amerika na die noorde te vlug, het hulle vryheid tot ‘n nuwe status, en regte gekry. So het ons as gelowiges nie net vergifnis van sonde gratis en sonder verdienste te verkry nie, maar ook die status en reg tot ‘n nuwe lewe in Christus. In hierdie boodskap gaan ons jou die toegang kodes of roetes gee tot jou vryheid, om in SY genade te bly en te floreer.
Valse leringe soos ontsnapping, triomf, en voorspoed alleen teologie skep onbybelse verkeerde verwagtinge. 'n Verwagting wat nie realiseer nie, bring diep telleurstelling te beurt. Leer hoe om Goddelike verwagtinge in Geloof in die HEre te hê.
Daar word gesê: “Jou denke bepaal jou realiteit” As iemand by voorbeeld nie goed voel oor hulleself nie, nie dink hulle is goed genoeg nie bepaal dit hulle gesindheid en ingesteldheid teenoor hulle werk. Ware gelowiges en volgelinge van Jesus is geroep om in ‘n ander realiteit te leef en te funksioneer as die wêreld.
Paulus se reis na Rome, is die mees volledige gedetailleerde skeep-en-reis-joernaal wat bestaan in antieke geskrifte en vir ons vandag in LOCK-DOWN 'n aansporing om met geloofsoë na die wêreld te kyk en daarvolgens te handel.
Vir volledige preek notas kliek hier.
Besoek gerus Harvester Reformerende Gemeente Olifantsrivier webtuiste by www.hrco.co.za
Vir volledige preek notas kliek hier
Besoek gerus ook ons webtuiste vir meer inligting en bronne vir geestelike groei.
Laai gerus ook os HRCO app af van die Google se playstore of die Apple App store af.
Vir volledige engelse preek notas kliek hier
For the complete sermon notes click here
Besoek ook gerus ons webtuiste vir meer inligting en materiaal.
Kindly visit our website for more resources and much more
Vir volledige preek notas kliek hier
Besoek gerus ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer inligting
From the publisher's feed