
Sign up to save your podcasts
Or


A savior who smiled, welcomed people, laughed and enjoyed His Father’s Kingdom.
"Does your Jesus smile?
Does he belly laugh? Is he playful? Or is your Jesus always grave and serious?"
"How could one who
was popular with children and who encouraged his followers to become like little children not be cheerful? “
Wat is profetiese woord en wat bepaal die akuraatheid daarvan
Ons aanbid 'n misterieeuse God, Hy is onsigbaar! So meeste van die mense hoor sy stem deur predekante of het dalk nog nooit Sy stem gehoor het nie. Apostel Jan Oosthuizen deel oor verwarring en tekens dat dit wel God is wat praat.
"Verwarring is wat ons verwag om te hoop om te hoor." - Apostel Jan Oosthuizen
Ons leer hieruit die belangrikheid van “luister”. Om te kan luister is ‘n baie belangrike vorm van geestelike dissipline en noodsaaklik vir ons om as geestelike mense te kan funksioneer. Dit is nie moeilik nie, want die oomblik wanneer ons moeite doen, sál ons hoor. Die geheim is egter om reg te hoor en nie te hoor wat ons dink ons wil hoor nie. Daarom sê die Here in Jes 6:9: “Julle sal hoor en hoor en tog sal julle niks verstaan nie,….”
Wanneer ons praat van hoe om God se stem te hoor is die uitdaging nie so seer om te hoor nie maar om te kan onderskei wat ons gehoor het.
HEBREËRS 4:12 NLV
Die woord van God is vol lewenskrag en energie. Dit is skerper as ’n swaard wat twee skerp kante het. Dit sny diep tot binne-in ons innerlikste wese, tot in ons gewrigte en murg. Dit vlek ons diepste motiewe en oorwegings oop.
Apostel Jan Oosthuizen bespreek die basiese beginsels vir akurate onderskeiding.
God het ons oorspronklik geskape om te heers. Genesis 1:28 En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.
Selfs oor sonde. Genesis 4:7 Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie—die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jý moet daaroor heers. Romans 6:12 Moet dan nie toelaat dat die sonde nog langer oor julle heerskappy voer en julle die begeertes van julle sterflike aardse bestaan laat gehoorsaam nie. Romans 6:6 Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie.
Ons moet oor ons liggame heers. 1 Corinthians 9:27 27 Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.
REIGN IN LIFE THROUGH THE ONE, JESUS CHRIST. Romans 5:17
From the publisher's feed