Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

By Jan OosthuizenReligion & Spirituality
Download on the App Store

Harvester Cederberg Preke episodes

  • Obstruksies tot geestelike gehoor

    Om God se stem te hoor en akkuraat te onderskei is die vertrekpunt asook die wese van ons verhouding met God.  Ons leer uit die gelykenis van die saaier wat die obstruksies is om te kan hoor, luister en te verstaan. Oefen die praktiese lesse en ontwikkel jou geestelike luister vaardighede!  (Luk 4:4-21) 

    52 min
  • GO into God's REST

    Remain in a lifestyle of Rest in God.  Jeremiah 50:6 The best way to defend yourself against the enemy is to Rest! The Rest of faith in the grace and favor of God is a powerful key to overcome the enemy! 

    1 hr
  • Taking a Spiritual Stand

    What is the spirit of Baal? How do you defeat it? How do you not give in to it? Make your calling and ellection sure! Learn how to war in the spirit by remaining rested in Christ. (Sermon is in English) 

    42 min
  • Lewe Voluit in die NOU.

    God is 'n nou God. Hy is altyd in die NOU.  Sy teenwoordigheid is nou! Leer hoe om in God se tyd te leef.  Gooi af die bagasie van gister, en sien die toekoms met God se oë.  God se genade en krag, werk in die nou.  

    38 min
  • Die Geestelike Kuns van Wag

    Ons lewe in 'n wêreld waar ons nie meer weet hoe om te wag nie, ons kan nie wag nie!  Die wag tyd is egter net so belangrik soos die eindoel.  Die tyd wat 'n vrou verwag, is onsettend belangrik. Dis is 'n voorbereiding tyd, en ook 'n tyd waar God diep karakter in jou anker, vir die dag wanneer jy dit regtig gaan nodig kry.  

    41 min
  • Deel met 'n verkeerde Gees en Gesindheid

    Ons praat mos ook soms in Afrikaans van iemand wat ʼn verkeerde gees oor ʼn saak of persoon openbaar. Met verkeerde gees in hierdie verband bedoel ek nie iemand is demonies besete nie. Dit dui net daarop dat iemand se ingesteltheid of bui oor ʼn sekere saak of persoon nie die vrug en karakter van God openbaar nie. Die vraag is; "Hoe identifiseer en verander ek hierdie verkeerde gees?" 

    41 min
  • Die eenvoud van die Evangelie

    Gebasseer op die storie van die Barmhartige Samaritaan leer ons hoe om die Wêreld om ons aan te raak met die Liefde van Jesus Christus.  Gaan Stadig, Gaan Laag, en Gaan Sag! 

    45 min
  • Gemaklikheid, die uitvloeisel van gesonde intimiteit

    Gemaklikheid, die uitvloeisel van gesonde intimiteit. O grond van ons geloof in die volledig werk wat Christus vir ons versoening op die kruis vir ons bewerk het, lewe ons met vrymoedigheid en vryheid in die teenwoordigheid van God. Sonder dat ons familiêr raak, is daar 'n gemaklikheid en spontaniteit in ons verbintenis met Hom. Osn leef vanuit hierdie verbintenis.  

    20 min

About Harvester Cederberg Preke

From the publisher's feed

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)