Die ekonomie minuut

Het die Minister genoeg gedoen?


Listen Later

Ons weet dat die Minister van Finansies se uitdaging is om die staatskuld-tot-BBP verhouding te stabiliseer terwyl die ekonomie en sy belastinginkomste stagneer en daar baie eise is vir bykomende besteding. Gister se mini-begroting was ʼn dapper poging om dit reg te kry.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners