
Sign up to save your podcasts
Or


Sedert November 2021 het die repokoers met 425 basispunte tot 7,75% verhoog. Almal met ʼn huislening of voertuigfinansiering trek swaar en hier en daar spreek mense die hoop uit dat ons aan die einde van hierdie siklus is. Aprilmaand se VPI en PPI data word eers op 24 en 25 Mei bekend gemaak en die Monetêre Beleidskomitee vergader daardie week. So hoe staan sake op die oomblik?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellSedert November 2021 het die repokoers met 425 basispunte tot 7,75% verhoog. Almal met ʼn huislening of voertuigfinansiering trek swaar en hier en daar spreek mense die hoop uit dat ons aan die einde van hierdie siklus is. Aprilmaand se VPI en PPI data word eers op 24 en 25 Mei bekend gemaak en die Monetêre Beleidskomitee vergader daardie week. So hoe staan sake op die oomblik?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

16 Listeners

1 Listeners