Die ekonomie minuut

Hierdie week se aanwysers


Listen Later

Die dae is lank, maar die weke is kort en more is al die eerste Augustus. Hierdie week se ekonomiese aanwysers is Juniemaand se kredietverlening aan die privaatsektor, die handelsbalans, ABSA en S&P Global se aankopebestuurdersindekse vir vir Julie.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners