Sign up to save your podcasts
Or

Na ʼn paar stil weke het hierdie week heelwat aanwysers om dop te hou. Daar is ʼn aankopebestuurdersindeks vir Augustusmaand, die derde kwartaal se Sakevertroue-indeks en die tweede kwartaal se BBP syfer.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellNa ʼn paar stil weke het hierdie week heelwat aanwysers om dop te hou. Daar is ʼn aankopebestuurdersindeks vir Augustusmaand, die derde kwartaal se Sakevertroue-indeks en die tweede kwartaal se BBP syfer.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners