Die ekonomie minuut

Hierdie week se data wys hoe swaar dinge gaan


Listen Later

Ekonome praat graag oor die ekonomie asof ons weet wat nou aan die gebeur is, maar baie keer is aanwysers met ʼn sloering beskikbaar en die kommentaar is baie soos om ʼn motor te bestuur terwyl jy in die truspieëltjie kyk. Hierdie week se aanwysers was mynbouproduksie in November, kleinhandelverkopesyfers in November, Desember se inflasiekoers en die derde kwartaal van verlede jaar se huishouding veerkragtigheidsindeks.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners