
Sign up to save your podcasts
Or


Die Covid-19 pandemie was ʼn slag vir die toerismebedryf, maar nou dat dit inperkings iets van die verlede is, is daar ʼn wêreldwye oplewing van toerisme. Aan die een kant is dit ʼn inspuiting wat kan dit help om ekonomiese groei te dryf en werk te skep. Aan die ander kant het dit kostes. Is daar ʼn goeie manier om toerisme te bestuur?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie Covid-19 pandemie was ʼn slag vir die toerismebedryf, maar nou dat dit inperkings iets van die verlede is, is daar ʼn wêreldwye oplewing van toerisme. Aan die een kant is dit ʼn inspuiting wat kan dit help om ekonomiese groei te dryf en werk te skep. Aan die ander kant het dit kostes. Is daar ʼn goeie manier om toerisme te bestuur?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

19 Listeners

1 Listeners