Die ekonomie minuut

Hoe die verlies van AGOA kan uitspeel


Listen Later

Daar is heelwat onsekerheid oor die toekoms van AGOA en Suid-Afrika se plek daarin. ʼn Verlies van ons AGOA voordele sal uitvoer laat afneem en ekonomiese groei demp. In hierdie episode wil ek verduidelik wat AGOA is, watter bedrywe geraak word en hoe handel kan lyk sonder die ooreenkoms.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners