
Sign up to save your podcasts
Or


Die Reserwebank het onlangs gewaarsku dat die Europese koolstofbelasting, of te wel Carbon Border Adjustment Mechanism ʼn negatiewe impak kan hê op Suid-Afrika se uitvoer en die ekonomie. Die VSA, Japan, Kanada en die Verenigde Koninkryk oorweeg hulle eie weergawes hiervan. Behlawe om vertoë te rig dat dit onregverdig is, het enige iemand ʼn plan?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie Reserwebank het onlangs gewaarsku dat die Europese koolstofbelasting, of te wel Carbon Border Adjustment Mechanism ʼn negatiewe impak kan hê op Suid-Afrika se uitvoer en die ekonomie. Die VSA, Japan, Kanada en die Verenigde Koninkryk oorweeg hulle eie weergawes hiervan. Behlawe om vertoë te rig dat dit onregverdig is, het enige iemand ʼn plan?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners