
Sign up to save your podcasts
Or


Die SABC vra vir ʼn nuwe heffing om die openbare uitsaaiwese te befonds. Dit is ʼn bedrag per huishouding, onafhanklik van enige toestel wat elke huishouding moet betaal. Armlastige huishouding word kwytgeskel en pensionarisse kry afslag.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie SABC vra vir ʼn nuwe heffing om die openbare uitsaaiwese te befonds. Dit is ʼn bedrag per huishouding, onafhanklik van enige toestel wat elke huishouding moet betaal. Armlastige huishouding word kwytgeskel en pensionarisse kry afslag.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners