Die ekonomie minuut

Hoe om soos 'n ekonoom na die Begrotingsrede te luister


Listen Later

More middag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede. Dit kan maklik klink soos een dêm ding na die ander: ekonomiese vooruitsigte, klomp los bestedingsbeloftes, en dan die sondebelastings. Maar hier is raad as jy soos ʼn ekonoom wil luister.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners