Die ekonomie minuut

Hoe verbruikers vaar


Listen Later

Die veerkragtigheid van verbruiksbesteding is een van die ligpunte wat die ekonomie aan die gang gehou het die jaar, maar verbruikers is nou onder meer druk as ooit. ʼn Paar verskillende opnames skets ʼn prentjie van hoe dit gaan en wat mense doen om dit deur die maand te maak.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners