Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.
March 01, 20151 Mar 2015Hoekom maak 'n dikkoppaar elke jaar hulle kuikens dood? Hoe kan 'n mens dopluise op turksvye bestry? Keer swaeltjies elke jaar terug na dieselfde nes? En hoekom vrek kreef en seevis as hulle in vars water geplaas word, terwyl palings en salm in beide vars en seewater oorleef?...more26minPlay
February 21, 201522 Feb 2015Wat veroorsaak dat kwikstertjies skielik uit 'n mens se tuin verdwyn? Kan 'n mens DNS uit fossiele gebruik om die verwantskap tussen dinosourusse en voëls te bepaal? En as duisendpote veronderstel is om verottende plantmateriaal te vreet, hoekom vreet hulle gate in aartappels?...more26minPlay
February 14, 201515 Feb 2015Kan 'n mens met behulp van 'n koeldrankstrooitjie bepaal of 'n waatlemoenryp is? Wat veroorsaak die verskillende kleure van water in damme? En uit watter era dateer die klipwerktuie wat veral in die Karoo in die veld rondlê?...more28minPlay
February 08, 20158 Feb 2015Kan 'n aartappelplant tamaties dra? Hoekom verweer sandsteengeboue se stene oneweredig? Waarom wil sommige vyebome nie vrugte dra nie? En waaraan moet 'n mens voldoen om as 'n wetenskaplike bestempel te word?...more25minPlay
February 01, 20151 Feb 2015Hoe kry 'n kat dit reg om kilometers ver na haar ou huis terug te loop? Wat is die funksie van die gleufie tussen 'n mens se neus en bolip?...more28minPlay
January 24, 201525 Jan 2015Hoekom het slegs die mens evolusionêr so uitnemend ontwikkel? En waarom het krokodille oor die afgelope paar miljoen jaar geen sigbare evolusionêre ontwikkeling getoon nie?...more27minPlay
January 17, 201518 Jan 2015Is voëls werklik dinosourusse? Kan daar kuikens uit 'n dubbeldoor-eier broei? En wat is 'n windeier?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.