Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
February 01, 20151 Feb 2015Hoe kry 'n kat dit reg om kilometers ver na haar ou huis terug te loop? Wat is die funksie van die gleufie tussen 'n mens se neus en bolip?...more28minPlay
January 24, 201525 Jan 2015Hoekom het slegs die mens evolusionêr so uitnemend ontwikkel? En waarom het krokodille oor die afgelope paar miljoen jaar geen sigbare evolusionêre ontwikkeling getoon nie?...more27minPlay
January 17, 201518 Jan 2015Is voëls werklik dinosourusse? Kan daar kuikens uit 'n dubbeldoor-eier broei? En wat is 'n windeier?...more25minPlay
January 10, 201511 JanHoekom verskyn motte skielik na 'n reënbui? Kry 'n mens 'n swart kobra? En hoekom verander voëlsoorte in 'n tuin met verloop van tyd?...more25minPlay
January 03, 20154 JanHoe word plante en diere se wetenskaplike name toegeken? Waar kom die reuse Afrikaanse slak voor? Is reënspinnekoppe giftig? En hoekom rol honde so graag in stink goed?...more24minPlay
December 27, 201428 Dec 2014Hoekom is daar skielik so baie duisendpote in dele van die binneland, waar dit onlangs goed gereën het? Kan 'n mens elektrisiteit op groot skaal opgaar? En hoe gebeur dit dat die son presies om 12-uur op 16 Desember elke jaar op die senotaaf in die Voortrekkermonument skyn?...more24minPlay
December 20, 201421 Dec 2014Wat is die verskil tussen Tafelberg-sandsteen en Drakensberg-sandsteen, wat by Golden Gate aangetref word? Oor watter oseaan kom die El Niño-verskynsel primêr voor? Waar pas dinosouriërs in die skepping in?...more27minPlay
December 13, 201414 Dec 2014Is daar elders in die heelal nog oerknalle? Was Adam en Eva die eerste oermense?...more25minPlay
December 06, 20147 Dec 2014Kry 'n mens elke jaar weer bosluiskoors as jy dit een maal gehad het? Waarom vorm die analemma van die son nie 'n simmetriese figuur 8 oor die ewenaar nie? En wat veroorsaak die feëtjiesirkels by Sossusvelei in Namibië?...more27minPlay
November 29, 201430 Nov 2014Wat is biodiversiteit? Hoekom gebeur dit gereeld dat die weer pragtig opsteek en dan kom daarskielik 'n wind iewers vandaan wat al die wolke wegwaai? En hoekom het sommige mense 'n onrealistiese vrees vir spinnekoppe?...more27minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.