Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
August 30, 201431 Aug 2014In die Krugerwildtuin staan bergseringbome wat lyk asof hulle in 'n ry op 'n granietrif geplant is. Hoe het hulle daar gekom? Hoe beweeg 'n pootlose akkedis? Wat is die verwantskap tussen akkedisse en slange?...more26minPlay
August 23, 201424 Aug 2014Waarom bou sekere voëls modderneste? Daar is onlangs berig oor 'n dinossourus met vier vlerke wat in China ontdek is. Kon hy werklik met vier vlerke vlieg? Waarom moet 'n mens alle elektroniese toestelle op 'n vliegtuig afskakel as daar geen bewys is dat dit met die navigasiestelsel inmeng nie?...more26minPlay
August 16, 201417 Aug 2014Kan 'n mens volhoubaar suurstof uit water onttrek? Hoe kan 'n mens 'n suksesvolle biosfeer in jou dorpstuin vestig? Kan rotte tonnels onder plaveisel grawe sodat die stene insak?...more24minPlay
August 09, 201410 Aug 2014Op grond waarvan word 'n plant as onkruid geklassifiseer? Hoekom ervaar 'n mens vroegoggend dat die lug op sommige plekke warmer is as op ander plekke? Moet alle haaie voortdurend beweeg om asem te haal? Jurie van den Heever, Bennie Schloms en Piet Eloff beantwoord die vrae....more24minPlay
August 02, 20143 Aug 2014Was Tafelberg in die oertyd 'n eiland? Kan diere dieselfde emosies as mense ervaar? Wat veroorsaak deinserigheid in die lug? En hoe onderskei 'n mens tussen 'n aardbewing en naskokke?...more26minPlay
July 26, 201427 Jul 2014Hoe gesond is kookolie, en meer spesifiek sonneblomolie? Het jy al ooit gehoor van Kalahari aartappels? En wat veroorsaak dat 'n mens se vel skielik begin jeuk?...more21minPlay
July 19, 201420 Jul 2014Is dit moontlik om die aanteel van Indiese Mynas te beperk? Is dit waar dat 98% van die atome in die menslike liggaam binne 'n jaar vervang word? En hoe groot is die oppervlak wat 'n gemiddelde mens se vel beslaan?...more23minPlay
July 12, 201413 Jul 2014As takbokramme na paartyd hulle gewei verloor, hoekom sien 'n mens dit nie in die veld rondlê nie? Kan 'n albaster 'n kalkaanpaksel op 'n elektriese ketel se element voorkom? Is daar 'n eenvoudige toets om te bepaal of flitsbatterye pap is? En wat veroorsaak kleure in 'n wolk, wat nie soos 'n reënboog lyk nie?...more27minPlay
July 05, 20146 Jul 2014Slaap akwatiese diere ook soos landdiere? Is daar 'n verskil tussen die spoed van lig en die spoed waarteen die brein 'n bevel na 'n liggaamsdeel uitstuur? En hoe word die presiese tyd van sonsopkoms en -ondergang bepaal?...more27minPlay
June 28, 201429 Jun 2014Hoekom het voëls nie saam met dinosourusse uitgesterf nie? En waar pas krokodille in hierdie prentjie in? En is dit waar dat soldate tydens die Eerste Wêreldoorlog urine op 'n sakdoek gebruik het teen die inasem van chloorgas?...more27minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.