Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
June 21, 201422 Jun 2014Hoekom broei die eiers waarop 'n luisteraar se duif broei, nie uit nie? Waarom hou lêhenne aan eiers lê sonder om broeis te raak? Is dit moontlik om siektes te diagnoseer met behulp van foto's van die retina?...more26minPlay
June 14, 201415 Jun 2014Is die Chinese beskawing regtig meer as 30 duisend jaar oud? Wat is die verband tussen die spoed van lig en die bepaling van die ouderdom van die aarde? En watter rol speel HDL en LDL in die mens se bloed?...more30minPlay
June 08, 20148 Jun 2014Hoekom kan die menslike oog nie die draaiende lemme van 'n vliegtuig se enjin waarneem nie, terwyl dit wel op 'n foto vasgelê word? Kan aluminiumvensters roes? Is cholesterol werklik die oorsaak van hartsiektes? Chris Swanepoel praat met Jannie Hofmeyr, Hendrik Geyer en Jurie van den Heever wat die vrae beantwoord....more26minPlay
May 31, 20141 Jun 2014Gee lewende wesens vibrasies af en kan dit gemeet word? Wat veroorsaak verskillende vertikale kleurverskille in die grond in 'n padsnit? Hoekom lyk dit asof 'n potplant later net uit wortels bestaan en asof daar geen grond meer oor is nie? Chris Swanepoel stel die vrae aan die kenners Jurie van den Heever, Bennie Schloms en Piet Eloff....more29minPlay
May 17, 201418 May 2014Hoekom skuil miere so graag in elektroniese toestelle? Waarom word die Wes-Kaap periodiek in die herfs deur 'n kriekplaag geteister? Hoekom tref 'n mens lemurs in Madagaskar aan, maar nie in Afrika nie? En wat laat 'n ystervark besluit om dorp toe te gaan?...more29minPlay
May 10, 201411 May 2014Word troeteldiere deur ons vibrasies gelok om teen ons te lê? Waar kom molle skielik na 'n lang afwesigheid vandaan? En is dit waar dat 'n bidsprinkaan-mannetjie na paring deur die wyfie opgevreet word?...more29minPlay
May 04, 20144 May 2014Hoekom gaan sekere straatligte soms af wanneer 'n persoon daar verby draf? Watter invloed het voëls op die bewaring van fynbos? En watter gevaar hou die vibrasies van treine en groot vragmotors vir strukture soos die Durbanse hawe in?...more26minPlay
April 19, 201420 Apr 2014Is daar maniere om die akkuraatheid van radio-metriese datering te bepaal? Watter voedselsoorte is ryk aan Omega 3 vetsure? En hoe doeltreffend is Omega 3 aanvullings in pilvorm?...more25minPlay
April 12, 201413 Apr 2014Kan 'n gedroogde bokkom as 'n weervoorspeller gebruik word? Wat is rolwolke? Watter oefening bied die meeste voordele – hardloop of fietsry? En moet jy 'n boom in 'n ronde of 'n vierkantige gat plant?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.