Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
April 05, 20146 Apr 2014Hoekom moet 'n effens na regs mik as jy na 'n teiken reg noord van jou skiet? Hoekom is die verskil tussen hoog- en laagwater tydens springgety groter met donkermaan as wat die geval tydens volmaan is? En hoe akkuraat is die ouderdomsbepaling van rotse met behulp van radio-metriese datering?...more26minPlay
March 29, 201430 Mar 2014Waaruit bestaan 'n vis se reukorgane? Speel muskiete enige nuttige rol in die ekologie? En het jy al gehoor van die slimste spinnekop in die Kalahari?...more25minPlay
March 22, 201423 Mar 2014Hoekom dra sommige katte so graag die blare van krismisrose huis toe? Kan pas gebore verkleurmannetjies dadelik van kleur verander of is dit iets wat hulle moet aanleer? En matter inseklarwe lyk asof dit vol sandkorrels is?...more27minPlay
March 15, 201416 Mar 2014Wat veroorsaak die brand in 'n rissie? Hoe hou 'n vliegtuig se vlerke so 'n swaar voorwerp in die lug? En hoe werk die kloningsproses?...more28minPlay
March 08, 20149 Mar 2014Kan 'n jong byekoningin 'n nuwe nes op haar eie begin? Hoe raak 'n mens van geitjies in die huis ontslae? En hoekom verskil honde en katte se gedrag so radikaal?...more26minPlay
March 01, 20142 Mar 2014Hoekom vreet voëls nie mielies wat deur miere rondgedra is nie? Kom bergskilpaaie natuurlik in die Sederberge voor? En hoe beland 'n monster in 'n kwikkie se nes?...more23minPlay
February 22, 201423 Feb 2014Sal die seevlak met 50% styg as al die ys op aarde smelt? Was dit 'n sikloon wat onlangs tydens die Kaap na Rio wedvaart seiljagte langs die Kaapse Weskus so beskadig het? En hoe kon fossiele van dinosouriërs vir miljoene jare behoue bly, terwyl die veel jonger piramides in Egipte reeds erge verwering toon?...more26minPlay
February 15, 201416 Feb 2014Wat maak dit moontlik om vis slegs met behulp van suurlemoensap, sonder enige hitte, eetgereed te maak? Hoekom flikker liggies in die nag? En hoe het verskillende grondlae, bestaande uit verskillende materiale, in 'n padsnit naby Groot Brak gevorm?...more25minPlay
February 08, 20149 Feb 2014Hoe beland indringer-insekte uit ander vastelande in Suid-Afrika? En hoekom floreer hulle so maklik in hulle nuwe tuiste? Wat veroorsaak dat 'n unieke akkedis-spesie by die Aughrabies Waterval, so gedy dat hulle die digste akkedis-bevolking per vierkante meter ter wêreld vorm?...more26minPlay
February 01, 20142 Feb 2014Kan 'n mens akkurate weervoorspellings maak uit insekte se gedrag? Het jy al ooit van 'n haelkorrelgat-boorder gehoor? En hoe kry 'n reier dit reg om 'n lewende slang in te sluk sonder om gepik te word?...more27minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.