Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
November 02, 20133 Nov 2013Hoekom word oerwater in ondergrondse waterbronne nie vrot nie? Watter kragte verhoed dat die aarde n…...more29minPlay
October 26, 201327 OctHoe kom vismotte in die bal van inskroef-buiteligte, wat klaarblyklik waterdig is? Kan akkedisse ook…...more26minPlay
October 19, 201320 OctWaar kom die klipkonyn aan sy naam? En wat is die verskil tussen konyne en hase? Groei vingernaels v…...more26minPlay
October 12, 201313 OctWat is die naam van die komeet wat in 1965 oënskynlik baie naby aan die aarde verby beweeg het? Hoek…...more28minPlay
October 05, 20136 Oct 2013Hoekom het sekere diere soos katte en honde nie sleutelbene nie? As die heelal besig is om uit te dy…...more29minPlay
September 28, 201329 Sep 2013Waarom wil mense altyd vreemde disse maak en eet? Hoekom sit 'n spinnekop se voete nie in sy eie web…...more26minPlay
September 21, 201322 Sep 2013Is die dagga wat in sommige lande verbou en in die vervaardiging van vesel, biobrandstof en ook in b…...more27minPlay
September 08, 20138 Sep 2013As die maan om sy eie as roteer, hoekom sien ons dan altyd dieselfde kant van die maan van die aarde af? Is dit waar dat sekere groepe see-soogdiere afstam van sekere groepe land-soogdiere? Hoe word stroke rotslae in sekere gesteentes gevorm, soos wat onder andere in rivierlope in Barrydale en Bonnievale aangetref word?...more29minPlay
September 01, 20131 Sep 2013Hoe kry miere dit reg om binne in ‘n nuwe, verseëlde sakkie klapper te kom? Daar is verskeie insekte wat van kleur verander. Volg hulle dieselfde proses as verkleurmannetjies? En as ‘n ietermagog ‘n soogdier is, hoekom het hy skubbe en nie hare nie?...more27minPlay
August 25, 201325 Aug 2013Hoe soet moet ‘n mens suikerwater aanmaak om suikerbekkies na jou tuin te lok? Hoe beland ‘n wurm in ‘n nuwe blok sjokolade? Hoe kry ‘n verkleurmannetjie (en sy wyfie) dit reg om van kleur te verander? En hoekom het verkleurmannetjies nie ore nie?...more28minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.