Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
January 25, 201426 Jan 2014Hoekom lig honde so graag hulle bene teen motors se wiele? Hoe gebeur dit dat akkedis- en padda-spesies wat nooit in 'n sekere area voorgekom het nie, skielik daar aangetref word. En moet 'n mens hulle probeer verskuif?...more28minPlay
January 18, 201419 Jan 2014Kan fossiele ons help om meer oor mitologiese monsters te wete te kom? Watter voordeel hou dit in om in die voertuig voor jou se sleurstroom te ry en kan die voorste voertuig ook daarby baat? Hoe ontstaan evolusionêre nuwighede?...more29minPlay
January 11, 201412 Jan 2014Hoekom word 'n mens soggens wakker net voordat die wekker lui? Kan seksualiteit biologies verklaar word? En hoekom skei die Chinese en Russiese vuurpyle minder rook af tydens lansering as NASA s'n?...more23minPlay
January 04, 20145 Jan 2014Hoe gebeur dit dat sommige mense se twee oë verskillende kleure het? Hoekom hardloop baanatlete anti-kloksgewys om die baan? En wat veroorsaak dat tamatiepitte binne in die tamatie begin ontkiem?...more25minPlay
December 28, 201329 Dec 2013Waar kom die wit streep in die rantjies net voor Laingsburg, suid van die pad, vandaan? Is daar enige verband tussen die Olifantsrivier in die Wes-Kaap en die een in Mpumalanga? En wat word verstaan onder seksuele seleksie?...more25minPlay
December 21, 201322 Dec 2013Beweeg die aarde in 'n sig-sag patroon of in 'n reguit baan om die son? Hoekom is dit so moeilik om iets soos 'n teeblaar uit 'n koppie tee te skep? En hoekom beweeg die gasborrels in 'n Lager-bier na bo, terwyl die borrels in 'n swartbier of stout na onder beweeg?...more24minPlay
November 23, 201324 Nov 2013Word visse ook dors? Hoekom smaak seevisse nie sout nie? En wat het daartoe gelei dat kraaie tans so…...more27minPlay
November 16, 201317 Nov 2013Is dit waar dat die Klein Rooivalk jaarliks tussen Spanje en Theunissen in die Vrystaat migreer? Waa…...more27minPlay
November 09, 201310 Nov 2013Hoe kan 'n mens die bestaan van die siel bewys as dit nie toeganklik is vir wetenskaplike intsrument…...more23minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.