Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.
September 04, 2016Hoe verklaar jy dit?Is suurlemoene alkalies? Was die mini-ystydperk van ongeveer 1300 tot 1850 die gevolg van miljoene ontbindende lyke van die inheemse bevolking van die Amerikas? En hoeveel waarheid is daar in die teorie dat kleurterapie feitlik alle siektes kan genees?...more27minPlay
August 28, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoe word die afstand tussen die aarde en die son gemeet? Hoekom word daar deesdae so baie nuwe planete ontdek? Hoekom dra mense klere? En wat in troeteldier-hare veroorsaak allergiese reaksies by mense?...more25minPlay
August 21, 2016Hoe verklaar jy dit?Is daar 'n alternatief vir spoeltoilette? Wanneer broei slange se eiers uit? En hoekom floreer sekere dorpe op die platteland, terwyl ander kwyn?...more28minPlay
August 14, 2016Hoe verklaar jy dit?Wat het 'n koeëlronde gat in gesteentes langs die Oranjerivier veroorsaak? Waar kry skoorsteentermiete water vir die klei waarmee hulle neste bou? En hoekom oorleef sommige plattelandse dorpies, terwyl ander kwyn?...more25minPlay
August 07, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoe vervel 'n tuinspinnekop met 'n harde ekso-skelet? Hoekom vertoon die lug so blou ná 'n koue front? Wat word van miere wat saam met 'n afgekapte boom op 'n stortingsterrein beland? En waar kom die ronde spoelklippies, wat soos klein aartappels lyk, in die Kalkveld in die suidooste van Namibië vandaan?...more28minPlay
July 31, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoekom is daar nie paddas in die see nie? Kan 'n mens werklik uitgestorwe dierespesies laat herleef? En hoekom dra mense klere?...more26minPlay
July 24, 2016Hoe verklaar jy dit?Is mossies monogaam? Hoe vergelyk die uitbarsting van Krakatoa in 1883 met die aarbewing in Alaska in 1964? En hoe navigeer dolfyne?...more26minPlay
July 17, 2016Hoe verklaar jy dit?Sal 'n bidsprinkaan klere begin vreet as dit in 'n huis vasgekeer is? En is dit waar dat die wyfie die mannetjie se kop afbyt voor paring? Hoe lyk 'n spinnekopjagter en maak molkrieke ook geluide? Waar kom die interne hitte van die aarde vandaan en wat hou dit in stand? En hoekom vertoon berge blou van ver af en nie die natuurlike kleur van die gesteentes en plantegroei nie?...more24minPlay
July 10, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoe het dennemotte uit Mpumalanga in die Wes-Kaap beland? Hoekom is varke uit Oostenryk ingevoer om denneplantasies in Suid-Afrika te beskerm? Hoekom word die doldrums ook die perdebreedtes genoem?...more26minPlay
July 03, 2016Hoe verklaar jy dit?Kan 'n mens van een plek na 'n ander beweeg deur bloot op te styg en te wag tot die betrokke plek saam met die aarde tot onder jou draai? Is daar enige verskil in die hoogte waarop 'n koeël 'n teiken tref as 'n mens met 'n geweer op- en afdraand skiet? As Suid-Afrika onder aan die aardbol geleë is, beteken dit dat die mense in die suidelike halfrond aan die aarde hang, of nie? Hoekom word 'n mens 'n naar as jy jou vinger in jou keel druk? Is dit waar dat 'n mens se vingernaels vinniger as jou toonnaels groei? En wat is die breinvolume van 'n volwasse mens se skedel?...more27minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.