Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.
June 26, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoekom kry party mense kouer as ander? Wat sal die effek van 'n aardbewing of tsoenami op Suid-Afrika se voorgestelde kernkragstasies wees? En hoe vining vind evolusionêre verandering in organismes plaas?...more26minPlay
June 19, 2016Hoe verklaar jy dit?Wat is die verskil tussen honderdpote en duisendpote en het hulle enige nut? Hoe kry sampioene en plante dit reg om deur beton en teer te groei? En hoekom verander sommige spesies meer as ander tydens evolusie?...more28minPlay
June 12, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoekom lees 'n mens steeds in sekere geskrifte dat die aarde plat is? Hoe kan 'n mens statisties bewys dat daar geen korrelasie tussen mense se geboorte- en sterfdatums is nie? Weet slange en ander diere watter omgewing pas die beste by hulle velkleur om hulle te help kamoefleer?...more27minPlay
June 05, 2016Hoe verklaar jy dit?Was vroeë mense in 'n stadium naglewend? Hoekom weerkaats verskillende diersoorte se oë verskillende kleure as 'n mens in die nag 'n flitslig op hulle skyn? Hoekom hou 'n swerm voëls in 'n boom eensklaps op sing, net om 'n sekondes later weer gelyk in te val? En wat is die eetgewoontes van 'n skurwepadda?...more28minPlay
May 29, 2016Hoe verklaar jy dit?Bestaan daar iets soos die Nebraska-mens? Sal aasvoëls menslike oorskot vreet? En kom ouersorg by seebabers voor?...more29minPlay
May 22, 2016Hoe verklaar jy dit?Kan die smelt van ys by die pole aardbewings veroorsaak? Hoekom is daar gereeld aardtrillings waargeneem toe die Katse dam die eerste keer vol water begin word het? Het die skilpad se dop op land of in die water ontstaan? En hoe kry 'n swerm voëls en 'n skool visse dit reg om teen 'n hoë snelheid, op 'n skynbaar perfek gesinchroniseerde wyse, van rigting te verander?...more28minPlay
May 15, 2016Hoe verklaar jy dit?Kan 'n selfoon 'n vlermuis se vermoë om obstruksies te vermy, beïnvloed? Wat veroorsaak dat digte plantegroei in 'n reguit lyn in die Karoo naby Willowmore aangetref word, asof dit langs 'n onsigbare lyndraad groei? Waarom sing voëls?...more27minPlay
May 08, 2016Hoe verklaar jy dit?As die die son se massa verminder as gevolg van die energie wat dit uitstraal, moet dit nie daartoe lei dat die aarde verder van die son wegbeweeg nie? Hoe word inteling in die natuur voorkom of gereguleer, indien wel? En bestaan daar enige korrelasie tussen mense se sterfte- en geboortedatums?...more28minPlay
May 01, 2016Hoe verklaar jy dit?Watter diere word almal blind gebore en wat is die rede daarvoor? Word dit werklik warmer net voordat dit begin sneeu? Wat het die fossielspore op 'n klip uit die sandveld veroorsaak wat vandag in 'n gebou op Stellenbosch ingemessel is?...more29minPlay
April 24, 2016Hoe verklaar jy dit?Wat is MSG? En steek daar enige waarheid in bewerings in die VSA dat die byvoeging daarvan by Chinese wegneem-etes verskeie newe-effekte tot gevolg kan hê? Hoe akkuraat is koolstofdatering? En vervel skilpaaie ook soos slaange en akkedisse?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.