Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.
February 07, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoe kry rankplante soos pampoene dit reg om ankerplekke op te spoor waaraan hulle hulself kan vesheg? As evolusie 'n intelligente proses is, hoekom laat dit dan soms sekere letsels na? Is daar enige sin in die jag van diere?...more27minPlay
January 31, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoekom het swaeltjies gedurende die afgelope droë somer steeds probeer neste bou, hoewel daar nie meer voldoende modder beskikbaar was nie? Hoe kry spinnekoppe dit reg om hulle spindrade van een struik na 'n ander te span? Waar kom wynvliegies so vining vandaan sodra 'n mens 'n bottel wit wyn oopmaak? En hoeveel keer per jaar broei bloukop koggelmanders?...more28minPlay
January 24, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoe raak 'n mens ontslae van geitjies in die huis? Behoort bidsprinkane ook tot die sprinkaanfamilie? En kan 'n mens in Suid-Afrika met Emoes boer?...more25minPlay
January 17, 2016Hoe verklaar jy dit?Hoe verskil dag-geitjies se gedrag van die van nag-geitjies? Hoekom roep 'n Piet-my-vrou dwarsdeur die nag? En word 'n perdebynes op dieselfde wyse as 'n bynes georganiseer?...more24minPlay
January 10, 2016Hoe verklaar jy dit?Lê koggelmanders hulle eiers ondergronds? Hoe kom suikermiertjies in 'n fles konfyt wat stewig toegedraai is? En wat laat rooiborsduifies se kleintjies spoorloos uit hulle nes verdwyn?...more24minPlay
January 03, 2016Hoe verklaar jy dit?Wat maak 'n mens fotogenies? Word daar vandag steeds fossielbrandstof gevorm? En hoekom wentel die aarde om sy eie as?...more25minPlay
December 27, 2015Hoe verklaar jy dit?Hoe word 'n kokerboom se saad versprei? Bevat reënwater meer stikstof as munisipale drinkwater? Hoe vinnig beweeg menslike sperm? En is dit waar dat die buite-temperatuur styg net voordat dit begin sneeu?...more24minPlay
December 20, 2015Hoe verklaar jy dit?Hoe het 'n koeëlronde klippie in 'n holte binne in 'n groter klip gevorm? Wat veroorsaak dat 'n vliegtuig 'n wit streep, met 'n tweede blou streep daaragter, in die lug oor die Karoo maak? Is beet bestand teen swart ryp?...more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.