Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.
May 19, 2019Hoe verklaar jy dit?Herhaling van vorige week se program weens probleme met uitsending: Al gehoor van skuimnespaddas? Wat is die aard van die wedergeboorte? Waarom is daar geen oorgange tussen ape en mense nie?...more0minPlay
May 12, 2019Hoe verklaar jy dit?Al gehoor van skuimnespaddas? Wat is die aard van die wedergeboorte? Waarom is daar geen oorgange tussen ape en mense nie?...more0minPlay
May 05, 2019Hoe verklaar jy dit?Watter diere kan van geslag verander en in watter toestande? Is daar tekens in Suid-Afrika van die iridiumryke kleilagie te sien? Kom daar bergskilpaaie in die Boland voor?...more0minPlay
February 03, 2019Hoe verklaar jy dit?Waarom klink mense se stemme verskillend? Hoekom traan jou oë as jy gaap? Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vlieë? En wat is die impak van inteling in die natuur?...more0minPlay
January 27, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom lê 'n dooie insek altyd op sy rug? In watter mate word 'n mens se vingerafdrukke deur die gene van jou ouers bepaal? Is dit waar dat rooi perdebye in April nie steek nie? Loop swanger diere 'n groter risiko om deur roofdiere gevang te word?...more0minPlay
January 20, 2019Hoe verklaar jy dit?Is die bohaai oor aardverwarming nie 'n blote bangmaakstorie nie? Wat is die oorsprong van harde modderballe met 'n gat in die middel wat by Thabazimbi gevind is? Hoe identifiseer 'n mens 'n padda met 'n vreemde kwaakgeluid wat sy verskyning in 'n tuin in Johannesburg gemaak het?...more0minPlay
January 13, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom is daar temperatuurverskille tussen voorwerpe in dieselfde vertrek? Hoe kry sommige padda- en visspesies dit reg om tydens droogtes vir lang tye ondergronds te oorwinter? En wat word van al die rubberstof wat daagliks weens slytasie van motorbande af kom?...more0minPlay
January 06, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoe het reënmeters ontwikkel, en wat is die nut daarvan? Kan 'n mens elektrisiteit uit die kosmiese agtergrondstrale tap? Wie besluit watter diere moet as probleemdiere geklassifiseer word?...more0minPlay
December 30, 2018Hoe verklaar jy dit?Wie het die atoomhorlosie uitgevind, en hoe werk dit? Hoekom het mense fobies, en wat veroorsaak dit? Bestaan klimaatsverandering werklik, of is dit 'n verdigsel?...more0minPlay
December 23, 2018Hoe verklaar jy dit?Wie besluit watter plante is onkruid? Hoekom breek seuns se stemme en meisies s'n nie? Wat is dejà vu?...more0minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.