Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.
July 29, 2018Hoe verklaar jy dit?Kan daar meer as een oorsaak wees vir die knoppe op melkhoutbome se blare en die afsterf van groeipunte? Hoekom kraai my buurman se hane enige tyd van die nag en nie net met dagbreek nie? En wat veroorsaak gelerige knoppe agter 'n marmergeitjie se kop?...more0minPlay
June 17, 2018Hoe verklaar jy dit?Hoekom word reënwater wat deur dorpe se stormwaterslote wegloop, nie opgevang vir gebruik nie? Wat is ystervarke se paringsgedrag? As Jupiter en die son uit dieselfde material bestaan, hoekom brand Jupiter nie?...more0minPlay
June 10, 2018Hoe verklaar jy dit?Hoekom is daar nie giftige diere in Nieu-Seeland nie, terwyl Australië oor verskeie giftige spesies beskik? Wat het daartoe gelei dat die beplande hidrobreking in die Karoo gestaak is? En raak 'n vlieg gedisoriënteer in 'n motor wat teen 120 kilometer per uur beweeg?...more0minPlay
June 03, 2018Hoe verklaar jy dit?Hoekom is 'n swartmamba so giftig? Is dit werklik nodig? Hoe vind genetiese afwyking plaas? En wat veroorsaak knoppies op die blare van melkhoutbome by Franskraal?...more0minPlay
May 27, 2018Hoe verklaar jy dit?Waar kom die Tobie se naam vandaan? Waarom verkies bye meeldou op die blare van plante bo die nektar in blomme? Kan die eet van geelwortels 'n mens help om beter te sien in die nag? En wat kan 'n individu doen om die bewaring van die Kaapse reënpadda te help verseker?...more0minPlay
May 20, 2018Hoe verklaar jy dit?Kan 'n operasangeres 'n glas met haar stem laat versplinter? Kan 'n mens van vlieë ontslae raak deur 'n 20-sent munt in 'n glas water te plaas? En hoe het 'n snaakse akkedisspesie by 'n huis in Pretoria beland?...more0minPlay
April 29, 2018Hoe verklaar jy dit?Hoekom hou inteling by mense gevare in, terwyl dit deur boere gebruik word om byvoorbeeld beesrasse te verbeter? Wat veroorsaak dat die een helfte van 'n lemoen se skil grasgroen is, terwyl die ander helfte liggeel is? Hoe word 'n lugspieëling veroorsaak? En hoekom suis die wind nie in ons ore as gevolg van die aarde se rotasie-spoed nie?...more0minPlay
April 22, 2018Hoe verklaar jy dit?Wat bedoel wetenskaplikes as hulle sê dat die heelal op 'n mespunt gebalanseer is? Waarom word honde nie afgeskrik deur die reuk van vrot kos nie en eet hulle dit selfs sonder om siek te word? En hoekom kniel vlakvarke as hulle wei?...more0minPlay
April 15, 2018Hoe verklaar jy dit?Watter nut het skerpioene, en hoe hou 'n mens hulle uit die huis? Kan perdebye sonder mannetjies voortplant? En hoekom kan sekere diere nog rondhardloop of swem nadat hulle onthoof is?...more0minPlay
April 08, 2018Hoe verklaar jy dit?Waar kom paddavis-garnale skielik na 'n reënbui in granietpoele in die suide van Namibië vandaan? Is die teenwoordigheid van reënspinnekoppe werklik 'n aanduiding dat daar reën op pad is? En hoe lyk krapspinnekoppe en waar word hulle aangetref?...more0minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.